Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Jan Kempdorp

3.9 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Jan Kempdorp van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Jan Kempdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jan Kempdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jan Kempdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jan Kempdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jan Kempdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Jan Kempdorp

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noord-Kaap

Waaihoek Private Game Farm and Lodge is op die oewer van die Vaalrivier en slegs sowat 10 km vanaf Warrenton op die N12 geleë. Dié lodge bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgeenhede. Die eerste eenheid bied verbl...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noord-Kaap

The Valley Lodge and Venue is tussen Taung en Hartswater geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin, groep vriende of oornagverblyf. Die lodge het 8 selfsorg-eenhede wat 2 grasdak-eenhede, 4 houth...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Christiana, Noordwes

Bloemheuwel House is 'n tweeslaapkamerhuis net 5 km buitekant Christiana op die Jan-Kempdorp-pad en bied 'n lieflike plaas-atmosfeer. Dit is sowat 100 m van die Amerklaar Pub af op dieselfde perseel. Daar is 'n vier...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Christiana

Hudji Dudji is op 'n produserende plaas op die N12 en 7 km buite die dorp Christiana geleë. Verblyf by Hudji Dudji bestaan uit die Farmhouse. Die plaashuis is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers, 2 badkamers, ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Christiana, Noordwes

Riverside Gastehuis is aan die oewers van die Vaalrivier in Christiana geleë. Dit is die ideale verblyf vir groot groepe of gesinne of vriende aangesien daar 14 slaapkamers is. Die 14 slaapkamers het elk 'n koning...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Christiana, Noordwes

Zarah's Place is in Christiana geleë en is net sowat 800 m vanaf die Vaalrivier. Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 10. Elke eenheid het braaigeriewe, 'n TV met DStv en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n privaat inga...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Christiana, Noordwes

Diamond Street 12 is in Christiana geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf word aangebied in 3 ruim slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n k...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Christiana, Noordwes

Vaal De Vue Gastehuis is in die dorpie Christiana langs die Vaalrivier. Dié gastehuis bied luukse gehalte verblyf wat ideaal is vir paartjies, sakereisigers of dié wat net ontspanne oornagverblyf soek. Die gasteh...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Christiana, Noordwes

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 is in Christiana geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakegeriewe, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf ...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Christiana, Noordwes

Asamè @ Oppi-Rivier is aan die oewer van die Vaalrivier die bekoorlike dorpie in Christiana. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede en 'n losstaande karavaan. Die eerste twee eenhede het kombuisies wat vir b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za