Resensies van Jan Kempdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jan Kempdorp bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.89 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
Wikus D. - 13th September 2019
staying in Jan Kempdorp
Kan hulle maar nie 'n poging aanwend om die dorp skoon te maak nie. Ai tog.
Charmaine D. - 18th December 2018
staying in Jan Kempdorp
Its a quiet, peaceful place and I can recommend it for my friends and family, but restaurants are very far.
Joseline K. - 8th February 2018
staying in Jan Kempdorp
Sal enige tyd weer op Jan Kempdorp gaan kuier. Gasvryheid is uitstekend. Hou van die plantegroei.
David V. - 5th May 2017
staying in Jan Kempdorp
Ou stoomlokomotief op die ou Kaap/Transvaal-grens in Grensstraat was 'n wenner vir my 10-jarige.
Johann R. - 21st June 2016
staying in Jan Kempdorp
Vriendelike mense - hulle paaie kort dringend aandag.
Christo C. - 10th September 2015
staying in Jan Kempdorp
Baie interessant, persele baie netjies.
Velka L. - 9th April 2015
staying in Jan Kempdorp
Baie vriendelike en gemaklike plattelandse ervaring. Pragtige natuurskoon.
At V. - 3rd March 2015
staying in Jan Kempdorp
Ou dorpie word nie meer so goed onderhou nie.
Tinki M. - 3rd January 2015
staying in Jan Kempdorp
Baie interessante dorp. Klein, maar mooi!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za