Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Joostenbergvlakte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Joostenbergvlakte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Joostenbergvlakte akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Joostenbergvlakte Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Joostenbergvlakte Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Joostenbergvlakte

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

19 op Robyn is in Durbanville, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan pasiëntbesoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete. ...

10% af Aanbod!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Hella Cottage bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Durbanville. Dié vinnig groeiende voorstad spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete. Dié eenslaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Ganspan Oornag Akkommodasie is in die Kleinbron Park-woonbuurt naby die Cape Gate Winkelsentrum, Glengarry Winkelsentrum en Durbanville Gholfklub geleë. Die boonste verdieping van die huis is in 'n selfsorg-eenhei...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Mona Lisa Selfsorg bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat sentraal in Brackenfell, Kaapstad, geleë is. Dit is naby groot snelweë, die middestad, winkelsentrums, hospitale en die lughawe. Dié eenheid is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 745
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

DCS Self-catering Accommodation Cape Gate is ’n moderne woonstel op die grondverdieping en is in ’n veilige landgoed in Durbanville geleë. Die landgoed is 400 m vanaf Cape Gate Mall, Makro en die Cape Gate Hosp...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Shabby Shiq Room with a view is baie sentraal in die Noordelike Voorstede naby aan die N1, Cape Gate Mall en die nuwe Cape Gate Hospitaal geleë. Die B&B is in die veilige Klenbron Estate. Die kamer is baie ruim en...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

42 Wagner Way is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Durbanville geleë is. Die huis bied slaapplek vir 4 mense en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Die huis is ten volle gem...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

En-Route with Rudolph and Landé is 'n ruim woonstel in die stil Morgenster-buurt in Brackenfell. Die woonstel is op die eienaar se perseel, maar het sy eie privaat ingang en is op die eerste verdieping. Die woons...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Elephant's Heart is 'n selfsorgeenheid wat in Brackefell in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë is. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Dayspring Villas is 'n lieflike meenthuis met slaapplek vir 8 gaste in Durbanville. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za