Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Joostenbergvlakte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Joostenbergvlakte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Joostenbergvlakte akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Joostenbergvlakte Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Joostenbergvlakte Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Joostenbergvlakte

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Akkommodasie is in Sontraal Heights in Durbanville geleë en bied 3 lieflike selfsorg-eenhede. Al die eenhede is op dieselfde perseel geleë, maar is apart van mekaar en is totaal privaat met hul eie ap...

10% af Winteraanbod!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

@ Anina's is ’n volledig gemeubileerde tuinkothuis wat gerieflike oornagverblyf in Durbanville, Kaapstad bied. Dié area spog met winkelsentrums, restaurante, kroeë en ’n wêreldklas wynroete. Die eenslaapkame...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Aristea Cottage is in 'n stil, ontspanne en veilige woonbuurt geleë. Dit is 'n netjies oopplanselfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en parkeerplek. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-...

10% af Winteraanbod!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Damarakloof@304 is 'n rustieke gastehuis wat selfsogrverblyf op die Damarakloof wynplaas bied. Damarakloof is 'n plaas met 'n trouvenue en wyn. Daar is ook permanente inwoners op die plaas. Die gastehuis beskik oor...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Brackenfell Accommodation is sentraal geleë in 'n stil, rustige en veilige buurt in Brackenfell in Kaapstad. Daar is slaapplek vir 4 gaste in slegs 2 slaapkamers. Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n b...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Wine Country Cottage is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Durbanville. Dit is ideaal vir 'n paartjie op een persoon op soek na gemaklike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Damarakloof Farm Cottage is 'n pragtige ou selfsorgkothuis op die Damarakloofplaas net buite Stellenbosch. Dis net 30 minute se ry vanaf Kaapstad. Dié ongekunstelde, ruim kothuis het ’n ouwêreldse, huislike ge...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Morgenzicht bied 'n vriendelike en huislike atmosfeer. Dit is in die stil en rustige Morgenster Heights-woonbuurt, Brackenfell geleë. Dié B&B bied maklike toegang tot die hoofweë, Kaapstad se middestad, strande, ...

33% af Winteraanbod!
VanafR600
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Garden Cottage is in Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad geleë. Die verblyf is ideaal naby hospitale, winkelsentrums en wynlandgoedere geleë. Die knus tuinkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 120
R896
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Kaap se Rus Selfsorg is in die Noordelike Voorstad genaamd Morgenster Heights in Brackenfell geleë en bied gehalte-verblyf. Dis ideaal vir vakansiegangers, gesinne of sakereisigers. Die eenheid het 1 ruim slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za