Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Joostenbergvlakte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Joostenbergvlakte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Joostenbergvlakte akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Joostenbergvlakte Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Joostenbergvlakte Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Joostenbergvlakte

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Villa Armaan bied bekoorlike selfsorgwoonstelle wat op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met...

15% af Naweke!
VanafR960
R816
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Dilisca Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Durbanville, Kaapstad. Gaste kan kies uit 1 van die 13 individueel versierde kamers: Standaardkamers, Luukse Kamers, Selfsorgkamers, Gesinskamers en Executive-kamers. D...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Coco Blanche is 'n luukse en moderne selfsorg-tweeslaapkamerwoonstel op die eerste vloer. Die eenheid is ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Coco Blanche is naby die Cape Gate Medi-Clinic, winkelsentrums, restaur...

Vanaf
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

African Palm Cottages bied selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Die kothuisies is 'n ideale basis om Valsbaai, Stellenbosch, Franschhoek, Kaapstad en Tafelberg te verken. Die gebied het verskeie w...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Verblyf bied gehalteverblyf in Durbanville. Dié area het winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaa...

Vanaf
R960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Ruwari Cottage is 'n selfsorgkothuis vir 4 gaste in Ruwari in Brackenfell. Die kothuis het Afrika-interieur en 'n privaat ingang. Die privaat slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar i...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

28 on Portulaca Self-catering Apartment bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort en 'n oopplan-ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

Cozy Townhouse bied gemaklike gastehuisverblyf in 'n meenthuis wat met die eienaar gedeel word. Dié meenthuis is in Protea Millennium Park in Protea Village, 2,1 km van Brackenfell af. Verblyf word in 2 en suite-g...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Margie's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers in Durmonte, Durbanville. Dié woonstel het 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en lugversorging het. Die woonstel het 'n te...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR530
R477
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

4 Bolandweg is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Durbanville, 'n voorstad van Kaapstad. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat Durbanville Mediclinic (1 km) en CapeGate Mediclinic (5 km) vir beso...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za