Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Joubert Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Joubert Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Joubert Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Joubert Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Joubert Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Joubert Park

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Johannesburg

Zietsies is op die hoogste koppie in Johannesburg geleë en bied 'n 180°-uitsig na die noorde, ooste en weste. Die eetkamer is gebou van glas en staal, wat dit die gevoel gee van 'n glashuis in die lug, en 'n uit...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brixton, Johannesburg

Zietsies at 104 Putney bied selfsorgverblyf in Brixton, minder as 200 m vanaf Zietsies Gastehuis. Die ateljeewoonstelle is op die hoek van Putney- en Chiswickstraat en bied die nodige geriewe vir selfsorg. Elke woo...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview, Johannesburg

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy luister hoe die voëltjies sing. Jy sal nie glo dat jy net minute buite d...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melville, Johannesburg

98 on 1st Avenue is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Melville in Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir 4 persone wat 'n gerieflike oornagplek soek naby verskeie ge...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kensington, Gauteng

The Nymphe Cottage is in Kensington in Johannesburg geleë. Die stad staan bekend vir sy geskiedenismuseums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir sakereisiger...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Die Geheime Tuinhuis is 'n tuinkothuis in Kensington, Johannesburg, wat gerieflik gemeubileer is en slaapplek vir tot 2 gaste bied. Dié eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed 'n privaat badk...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Ons gasvryheid is oraloor bekend. Welkom by 84 of 4th, 'n elegante B&B in die kulturele hartjie van Melville, Johannesburg. Ons is trots op die feit dat ons al vir 13 jaar vir ons gaste sorg. Ons is op die voorsto...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

The Space Guesthouse is die mees sentraal geleë gastehuis in die hartjie van die moderne Melville, naby die SABC, Media 24, Wits en die Universiteit van Johannesburg. The Space Guesthouse is geleë naby baie resta...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cyrildene, Johannesburg

Cyrildene Guest Rooms lê in die unieke woonbuurt, Cyrildene, wat volledig omhein en alombekend is vir sy 1950's-huise. Dié gastekamers is naby die Eastgate-, Bedford- en Park Meadows-winkelsentrums en die Bruma-vl...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Gauteng

B&B on 8th Avenue is 'n stil, moderne en gerieflike B&B in Melville. Dit is in 'n doodloopstraat aan die voet van die Melville Koppies Natuurreservaat. Daar is 4 unieke kamers wat nie jou beursie te maer sal maak ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Joubert Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za