Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Joubertina

4.1 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Joubertina van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Joubertina besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Joubertina.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Joubertina akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Joubertina Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Joubertina Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Joubertina

Grootnek Guest Farm is in die lieflike Langkloofvallei op die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Joubertina en die Krakeelrivier geleë. Daar is 3 selfsorgkothuise tussen die pruimboorde op die vreedsame vrugtep...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Joubertina

Lemontenara selfsorg-eenhede is op die Môreson-plaas, slegs 4 km van Joubertina af in die pragtige Langkloof, halfpad tussen George en Port Elizabeth op die R62 geleë. Dié verblyf bestaan uit 5 kothuise en 1 se...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Joubertina

Krugers Kraal Stone Cottage is 'n selfsorgkothuis naby The Heights in die Langkloofvallei op die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Kareedouw en Joubertina. Die perseel het lieflike uitsigte op die Tsitsikammaberg...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Joubertina

Cornelia's Field Guest Cottage is 'n snoesige kothuis op 'n kleinhoewe omring deur appelbome en het slaapplek vir 4 gaste, slegs 2 km buite Twee Riviere. Dié kothuis gebruik sonkrag en beskik oor 'n slaapkamer met...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Joubertina

Mount Africa is in die Joubertina-area geleë en bied gehalte verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die huis het 2 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n dubb...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Joubertina

Semane Lodge is geleë in die Oos-Kaap in Mbewu Fields. Dit is op die rant van die Baviaanskloof, aan die oewer van die Kougarivier. Mbewu Fields is in die enorme Baviaanskloof Mega Reservaat geleë, 'n asemrowende...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Joubertina

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark is aan die oewer van die Waboomsrivier in Joubertina, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap. Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede wat oor dubbel- of enkelbe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Joubertina

Hierdie gastehuis is in die hartjie van Joubertina, 'n klein Oos-Kaapse dorpie met 'n ouwêreldse, nostalgiese atmosfeer, geleë. Le Bocage bied verblyf met pragtige oop ruimtes, uitsigte oor die omliggende berge, g...

Vanaf
R575
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Joubertina

Bethany Farm is 'n werkende plaas op 'n afgesonderde kleinhoewe aan die voet van die Tsitsikamma-berge, en skuil tussen die appelboorde. Die plaas en verblyf is nie luuks nie, dit is eenvoudig en basies. Die pad is...

Vanaf
R598
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Joubertina

@R62 Langklip Estate is op 'n wildsplaas in die skilderagtige Kouga-Wildernisgebied geleë. Ons bied gerieflike safari-tipe akkommodasie en 'n hele rits doendinge vir gaste se genot. Langklip Estate bied 'n wegneeme...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Stormsrivier, Joubertina

Fijnbosch Camping bied ruim ongemerkte staanplek vir tente, onder skadu of die oopte. Die kammplek is in die natuur met asemrowende uitsigte van die Tsitsikamma-bos en -bergreeks. Dit is op die eienaar se eiendom, w...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Joubertina

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Twee Riviere, Oos-Kaap

Jolly Roger Akkommodasie is in Twee Riviere, 'n geskiedkundige Oos-Kaapse dorp met plattelandse, ouwêreldse bekoring geleë. Dié dorpie is die perfekte bestemming vir 'n rustige wegbreek. Verblyf is beskikbaar i...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Joubertina

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Fijnbosch Cottage bied naweek- en vakansieverblyf in 'n stukkie natuur aan die einde van 'n pad sonder enige verkeer. Dié puik verblyf is op die randjie van 'n bos en dit is lekker stil en veilig, en naby Stormsriv...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Imka Trinity Retreat is 'n toevlug vir onafhanklike sakpas-reisigers. Dit is die ideale basis vanwaar Stormsrivier en Tsitsikamma verken kan word is perfek vir selfry-gaste, paartjies, gesinne, voetslaners en klein ...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tsitsikamma Backpackers bied 'n unieke, omgewingsvriendelike en rustige atmosfeer in Stormsrivier, omring deur die wonderlike Tsitsikamma-woud en -berge. Die Backpackers is maklik bereikbaar, dis net duskant die N2-...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 1)
B&B in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tsitsikamma Manor is versteek tussen die voorheuwels van die Tsitsikammaberge. Dié B&B is 'n toevlugsoord vir moeë reisigers en bied gaste 'n onvergeetlike ervaring in 'n gerieflike omgewing waar daar op uitsteken...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Orchard House is 'n ruim selfsorghuis langs 'n boord waar gaste lekker kan ontspan en van die besige stadslewe kan vergeet. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis e...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tsitsikhaya Lodge is in Stormsrivier geleë, aan die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge en word omring deur natuurlike woude en fynbos. Verblyf bestaan uit ruim kamers, elkeen met lugversorging en en suite-badk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Pear Tree Cottage is ideaal geleë en kyk uit oor die Stormsrivierpiek. Hier kan jy net ontspan en van die wêreld ontsnap vir 'n klein rukkie. Skop jou skoene uit, sit agteroor en geniet die uitsigte en die windjie...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Stormsrivier, Tsitsikamma

Swallows Nest Country Cottages is in die skilderagtige dorpie, Stormsrivier, naby al die plaaslike besienswaardighede, restaurante en doendinge in die hartjie van Tsitsikamma geleë. Dit bied 7 individueel versierde...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za