Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaap Karoo
4.5/5

Lees regte resensies van Kaap Karoo van 2399 geverifieerde gaste

Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaap Karoo akkommodasie

275 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deu...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Swem
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense

Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitz...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense

Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek in die sonderlinge, prentjiemooi dorpi...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense

Brinksfontein Guest House is 70 km van Laingsburg en 60 km van Sutherland af op 'n grondpad uit, in die stil en rus...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense

Karoo Karos

Selfsorg in | Ladismith, LadismithKaap Karoo
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense

Karoo Karos is 'n bekoorlike Victoriaanse selfsorghuis in die klein dorpie, Ladismith in die Klein-Karoo. Dis ideaa...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense

Die Calitzdorp Country House is 'n pragtig ingerigte huis met oorspronklike kuns en oudhede, en 'n praguitsig oor '...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van di...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervar...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Settle Inn

Selfsorg in | Sutherland, SutherlandKaap Karoo
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Settle Inn is in Sutherland. Die Sutherland Planetarium is slegs 250 m van hierdie instansie af en die Southern Afr...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

10% af Winteraanbod!
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense

Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en sui...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Kaap Karoo akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem