Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (102)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (96)

Resensies van Kaap St. Francis

4.6 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Kaap St. Francis van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaap St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaap St. Francis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap St. Francis akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape St Francis Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaap St. Francis Akkommodasie

100 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
10% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR990
R891
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap St. Francis

Little Portofino is 'n lieflike, moderne ateljeewoonstel in die hartjie van Port St Francis, met 'n privaat balkon met skouspelagtige uitsigte oor die hawe. Die woonstel bied die ideale vakansie waar gaste kan wakke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Perrywinkle is in die kusdorpie, St. Francisbaai geleë. Die strandfront, winkels en restaurante is in 'n 750 m-radius vanaf dié selfsorg-eenheid. Die eenheid is op die tweede verdieping en het sy eie trappe en i...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kaap St. Francis

Little c House is in Kaap St. Francis geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaap...

Vanaf
R1 748
per nag, vir 2 mense
Oord in Kaap St. Francis

Cape St Francis Resort en die luukse Beach Break-strandvillas is 108 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die dorpie Kaap St. Francis. Die oord is 'n familiebesigheid in privaat besit en bied luukse strandvillas o...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Cycads on Sea Guest House is 'n lieflike grasdakhuis in St. Francisbaai en is stapafstand van die strand af. Daar is 5 en suite-kamers in ‘n aparte vleuel in die huis en elke kamer het ‘n privaat ingang. Elke k...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Francisbaai, Kaap St. Francis

Palms on Ibiza bied verblyf in gastekamers in Santareme, St. Francisbaai. Die perseel is in 'n pragtige tuin met 'n uitsig oor 'n parkgordel en die see. Palms on Ibiza is naby verskeie restaurante, strande en 2 ghol...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaap St. Francis

Cera is 'n ruim dubbelverdieping-strandhuis met slaapplek vir 8 mense in Kaap St Francis. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers op die grondvloer.3 van die kamers is...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaap St. Francis

Liezel's Place is in Cape St Francis, 'n kusdorpie op die Tuinroete, met sy lieflike strande en ongerepte natuurskoon geleë. Dié ruim vakansiehuis het 3 slaapkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaap St. Francis

Dié gerieflike woonstel is op die boonste verdieping in Kaap St. Francis en bied die ideale selfsorg-wegbreek vir 'n gesin of vriende. Dit bied slaapplek vir tot 6 mense in 3 skakelkamers en is net 5 minute se stap...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaap St. Francis

7 Seal Point Apartment bied selfsorgverblyf in 'n kompleks in Kaap St. Francis, sowat 290 m van die hoofstrand af. Hierdie ateljeewoonstel is op die grondverdieping en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaap St Francis akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]