Indien jy Kaap St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaap St. Francis akkommodasie
Bladsy 6 - 90 lekke plekke om te bly
Nautilus Place is 'n huis met 'n boheemse tema in Kaap St. Francis en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vri...
Sprindrift Beach Front Accommodation is 'n selfsorghuis in St. Francisbaai en is die ideale bestemming vir 'n rusti...
Heron @ Cape St Francis Lifestyle Estate is in Kaap St Francis en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste. Dit ...
30 Lovemore Crescent is 'n pragtige huisie met 'n see-uitsig in die vakansie dorpie St. Francisbaai. Dié huis is op...
Greenwich 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, privaat grondverdiepingwoonstel in die rustige tuin van...
Sea Breez is in Port St. Francisbaai Hawe geleë en spog met gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin van 4. Dit he...
Upperdeck 10 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Port St. Francis-hawe in St. Francisbaai en bied 'n uits...
Nonna's Nook is 'n mooi dubbelverdiepinghuis net 'n entjie van die see af in St. Francisbaai. Die huis is onpretens...
Seemeeu is 130 m van die strand af in St. Francisbaai en is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat geskik is vir 6 gaste...
Upper Deck 18 is in die hartjie van Port St Francis geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwo...