Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Kaapsehoop

4.7 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Kaapsehoop van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapsehoop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapsehoop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapsehoop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kaapsehoop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapsehoop Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapsehoop

Kattekwaad Accommodation is in Kaapsehoop in die Mpumalanga-provinsie geleë. Verblyf word in 3 en suite-kamers gebied. Die kamers is elkeen uniek versier met dubbelbeddens. Die en suite-badkamers het of 'n stort ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Nostalgie is in Kaapsehoop in Mpumalanga geleë en is die perfekte plek om na weg te breek vir 'n paar dae. Kom geniet die sterre, watervalle en nabyheid aan die natuur. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en be...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Hobbit House is in die bekoorlike dorpie, Kaapsehoop, geleë en is hoog teen die berge geset. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enk...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Kaapsehoop

Gold Rush bied rugsakreisigerslosies met selfsorggeriewe in die dorpie, Kaapsehoop, sowat 30,5 km van Nelspruit af. Daar is 2 kombuise wat met die basiese kookgeriewe vir selfsorgverblyf toegerus is. Verblyf is be...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapsehoop

Green Venus Guest House is in die hartjie van die bergdorpie Kaapschehoop geleë en is 'n familiebesigheid wat fokus op ware gasvryheid. Verblyf word in 8 luukse en suite-kamers gebied. Gaste kan kies tussen Koning...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Caelum Kothuis I is in die historiese dorp Kaapschehoop en dit bied slaapplek aan 7 gaste. Die dubbelverdiepingkothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en linne en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer is op...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kaapsehoop

Long Creek Lodge bied die ideale wegbreek van die alledaagse gejaag met heerlike, vars berglug. Dié eksklusiewe lodge met sy luukse atmosfeer is in die dorpie Kaapsehoop, een van die eerste myndorpe in die ou Trans...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Klipwagter is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis met 2 verdiepings. Die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer, 'n enkelbed in die sitkamer en 'n aparte ingang van buite af. Die onderste verdie...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kaapsehoop

Caelum Cottage II is 'n knus selfsorgkothuis vir 7 gaste in Kaapschehoop. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Twee van die kamers is op die boonste verdieping en die derde kamer...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kaapsehoop

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Panorama-roete, Mpumalanga

Kaapsehoop Adventures is selfsorgverblyf in Kaapsehoop in Mpumalanga. Die kamp maak gebruik van alternatiewe kragbronne soos sonkrag vir ligte, gas vir yskaste en stowe en 'n donkie vir warm water. Ons is sowat 10...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za