Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (195)
Hotelle (14)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (180)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R768
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bo-Kaap,
Kaapstad Middestad

315 The Studios is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Die woonstel is op d...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

332 The Square is 'n ruim, moderne, selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se Parade. Die woonstel is in die middestad geleë en is stapafstand van die Kasteel de Goede Hoop, die Parlement en Kompanjiestuin af. Die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry ...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Urban Chic Boutique Hotel is op die hoek van die lewendige Lang- en Peperstraat in Kaapstad, 'n gewilde naglewe- en toeriste-bestemming, geleë. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, onger...

Vanaf
R1 085
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

901 Fountain Suite is ’n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in Kaapstad se middestad. Dié gebou is ideaal naby verskeie besienswaardighede in en rondom die middestad geleë. Hierdie smaakvol versierde woons...

Vanaf
R602
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

906 Piazza on Church is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby die parlementsgebou en ander ontspannings- en sake-geriewe. Dié woonstel op die negende vlo...

Vanaf
R456
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

309 The Square is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in die Ou Stadsplein. Die woonstel is in die middestad, loopafstand vanaf die Kasteel, Parlement en die Kompanjiestuin. Die woonstel bied slaapplek vir 2 mense ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine,
Kaapstad Middestad

Kloof Street Apartment is onlangs opgeknap en is in 'n veilige woonstelgebou in 'n dinamiese buurt. Die ingang lei vanaf die straat via 'n hekkie deur 'n privaat binnehof wat via glasdeure na die leefarea vloei. A...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine,
Kaapstad Middestad

12 Polana Court is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Gardens. Die woonstel is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom Kaapstad se stadskern. Die woonstel is ten volle toegerus en beskik oor...

Vanaf
R1 085
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

505 Flatrock is 'n selfsorgwoonstel wat stylvol ingerig is en in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë is. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal geleë naby verskeie sakegeriewe en besiensw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...