Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (217)
Hotelle (18)
Selfsorg-eenhede (199)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Trendy Thibault Square Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die geskiedkundige Tulbagh-plein in die Kaapse middestad. Die hotel is net 400 m van die KIKS en 2,9 km van die V&A Waterfront af. Dié woonstel het slaap...

20% af Laaste Kans!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Stylish Sentinel 906 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Kaapstad se sakekern. Die gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en bied ’n gedeeltelike uitsig op Tafelberg van die gemeenskapli...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

901 Colosseum is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad, naby die V&A Waterfront en die Kaapstadse konferensiesentrum. Loop deur die St. Georges Mall na die kuns- en kunsvlytmark op Groentemarkplein of die ...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Henning Penthouse is 'n seflsorgwoonstel in 'n veilig gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad. Dié woonstel het 2 verdiepings, h...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Cartel House on Loop Street bied gasteverblyf in Kaapstad. Dit is ideaal geleë naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede. Verblyf by Cartel House on Loopstraat word gebied in 7 suites wat in...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

106 on Adderley bied basiese selfsorgkamers in Adderleystraat wat stapafstand is vanaf Langstraat, Breestraat en die Kompanjiestuin. Daar is 49 ateljeekamers met enkelbeddens en 11 kamers met dubbelbeddens. Elke k...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Kings in Cape Hotel is 'n hotel en restaurant in 'n erfenisgebou wat uit 1890 dateer. Dié hotel is naby die Kaap van Goeie Hoop, 'n 17de eeuse fort, en 6,2 km vanaf die Tafelberg Nasionale Park. Die hotel bied ver...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Kirsten's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in ’n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad geleë. Die gebou is lekker naby die KIKS en talle ontspannings- en sakegeriewe in die middestad. Die woonstel het ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Shortmarket Street bied gehalte verblyf in die Kaapse middestad. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na 'n basis, na aan alle geriewe, besienswaardighede en sake-kantore in Kaapstad. D...

20% af Laaste Kans!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Sentinel Luxury New York Apartment is in ’n gewilde area van Kaapstad se middestad naby vele wonderlike restaurante en ander geriewe. Die woonstel is volledig gemeubileer en is oopplan. Die slaapkamer het ’n ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za