Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (195)
Hotelle (17)
Selfsorg-eenhede (178)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.5 / 5  
volgens 73 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 73 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

The Square and Compasses bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde en opgekapte woonstel in 'n art-deco-gebou in die historiese Groentemarkplein in Kaapstad. Dié area is lewendig met daaglikse Afrika...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Fountains 910A is ’n ruim selfsorgwoonstel op die negende verdieping van die Fountains Hotel in Kaapstad se middestad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamer en ’n oopplan-komb...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

1109 The Decks is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die elfde verdieping, wat aan gaste 'n onbelemmerde uitsig van Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel bied. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat Kaapstad vir sake of va...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

1009 Fountains Hotel is in Kaapstad se sentrale sakegebied geleë. Dié selfsorgwoonstel in 1009 Fountains Hotel is lekker naby die bedrywige Thibault- en St. George's-plein, en daar is verskeie koffiewinkels en res...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Afribode Adderley Terraces J15 is ’n eenslaapkamer-solderwoonstel wat só asemrowend is, dan een van ons gaste nie die versoeking kon weerstaan om dit te koop nie. Dié vakansiewoonstel in Kaapstad se middestad is...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Kaapstad Middestad

Welkom by Forty8 Backpackers Hotel! Dit is 'n luukse en bekostigbare rugsakreisigershotel in die hartjie van Kaapstad se sentrale besigheidsdistrik, reg langsaan die beroemde Langstraat. Langstraat is bekend vir sy...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Namaqua House is ’n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die eenheid is naby die Groenmarkplein, restaurante, die MyCiti-busroetes en KIKS (CTICC) geleë. Dié woonstel het slaapplek vir 2 g...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Happy Rhino Hotel is in die beroemde Loopstraat in die hartjie van die middestad. Van die oulikste kroeë, restaurante, boetiek- en koffiewinkels in Kaapstad is net 'n blok van ons af. Die V&A Waterfront is 4 km hie...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

309 The Square is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad se middestad. Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n stort...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

502 Flatrock is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad se middestad - 'n bedrywigheid met baie doendinge, sakegeriewe, kuierplekke en naglewe. Daar is 'n verskeidenheid koffiewinkels, restaurante, kroeë, nagklubs, teaters...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za