Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (189)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (24)
Selfsorg-eenhede (163)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Victoria Court G9 is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in die middestad van Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n hele rits besigheids- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede in en om die middestad. D...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Die Sentinel Trendy New York Style Apartment is 'n hoë gebou met 17 vloere op die hoek van Leeuwen- en Breestraat. Die geboue het 'n kontemporêre, argitektoniese ontwerp met oorgenoeg parkeerplek. Dié oopplan-wo...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Cartel House on Loop Street bied gasteverblyf in Kaapstad. Dit is ideaal geleë naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede. Verblyf by Cartel House on Loopstraat word gebied in 7 suites wat in...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR600
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Market House is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad. Dié eenheid is lekker naby Groentemarkplein, verskeie restaurante, MyCiti-busroetes, en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS). Mar...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Trendy Thibault Square Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die geskiedkundige Tulbagh-plein in die Kaapse middestad. Die hotel is net 400 m van die KIKS en 2,9 km van die V&A Waterfront af. Dié woonstel het slaap...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad

Die Radisson Blu Hotel & Residence is ideaal geleë in Kaapstad se middestad. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die stad. Verbly...

Vanaf
R4 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad Middestad

The Capital 15 on Orange bied B&B-verblyf in die Tuine in Kaapstad. Die hotel bied 'n gerieflike basis vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf by The Capital 15 on Orange word in verskillende hotelkamers en w...

Vanaf
R6 880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

The Onyx - 1105 bied gehalteverblyf vir 'n gesin, 'n groep vriende, sakereisigers of vakansiegangers in die Kaapse middestad en sakedistrik. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswa...

40% af Aanbod!
VanafR2 230
R1 338
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Kaapstad Middestad

Kloof Street Hotel is 'n eklektiese hotel in die hartjie van Kaapstad en het 'n moderne ontwerp met ruim kamers en 'n groot swembaddek op die dak. Dié hotel is in die gewilde Kloofstraat naby die middestad. Kloof...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Trendy City Sanctuary 1503 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is naby ’n verskeidenheid winkels en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad en die Atlantiese-k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]