Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (189)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (24)
Selfsorg-eenhede (163)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

1202 Four Seasons is die ideale basis waarvandaan gaste die Moederstad se besienswaardighede, soos Tafelberg, die V&A Waterfront en die pragtige strande aan die Atlantiese Seekus en die Kaapse Skiereiland kan verken...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Four Seasons Studio is 'n moderne ateljee-woonstel in 'n veilige kompleks in die Kaapse middestad en bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die stad. Dié ateljee-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is o...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Urban Elephant 2110 is 'n selfsorgwoonstel wat mooi versier is en met fantastiese uitsigte spog. Dit is op die 21ste verdieping van die 16 on Bree-kompleks in die hartjie van Kaapstad naby winkels, kunsgalerye, rest...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Long Street Boutique Hotel is in die hartjie van die lewendige Langstraat in die middestad geleë. Dit is gewild vir die naglewe en na aan al die hoof-toeristebesienswaardighede en inkopiegeleenthede, en dan spog di...

Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

40 on Burg is ’n klein Art Deco-hotel met 6 verdiepings wat uit die 1930's dateer in die hartjie van Kaapstad. Die hotel is ideaal geleë vir dié wat die stad wil verken en dis slegs 650 m van die Groentemarkplei...

Vanaf
R2 390
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Urban Elephant 2706 is ’n stylvolle selfsorgwoonstel wat fantastiese uitsigte bied in die 16 on Bree-kompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is naby winkels, kunsgallerye, restaurante en kroeë. Die woonstel be...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Urban Elephant 1617 is 'n smaakvol-versierde selfsorgwoonstel met asemrowende uitsigte en is op die 16de verdieping van die 16 on Bree-kompleks in die hartjie van Kaapstad geleë. Hierdie kompleks is naby talle wink...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Eco Balcony Apartment 1006 is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Die woonstel het 'n uitsig oor die stad vanaf 'n privaat balkon. Die woonstel is geskik vi 2 en het 'n oopplan-uitleg. ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

The Onyx is 'n seflsorgwoonstel in 'n veilig gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad. Dié woonstel het 2 verdiepings, het slaapp...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Urban Elephant 2207 is ’n smaakvol versierde selfsorgwoonstel wat fantastiese uitsigte bied op die 22ste verdieping van die 16 on Bree-kompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is naby winkels, kunsgalerye, restau...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]