Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Zelda P. - 13th March 2019
staying in Groenpunt, Kaapstad
Love die area, dis sentraal en naby alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer in die area tuisgaan.
Althea M. - 13th March 2019
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Kaapstad Middestad is my gunsteling. Daar is 'n groot verskeidenheid om te doen. Museums, nagklubs/kroeë, restaurante, publieke vervoer en die see is redelik naby geleë.
Merinda V. - 13th March 2019
staying in Claremont, Kaapstad
Die ligging is ideal vir ons, sentraal tot oral waar ons graag wil wees.
Cherie K. - 13th March 2019
staying in Drie Ankerbaai, Kaapstad
Excellent location.
Engela K. - 12th March 2019
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
I wouldn’t walk around alone in the city centre.
Roseline F. - 12th March 2019
staying in Bellville, Kaapstad
Lekker sentraal geleë.
Antionette E. - 11th March 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Vriendelike plek, en sentraal geleë.
Adel S. - 11th March 2019
staying in Vredehoek, Kaapstad
Wonderlike area, goed geleë, restaurante/eetplekkies om elke hoek en draai.
Kuki B. - 11th March 2019
staying in Tuine, Kaapstad
Sal weer in Tuine bly as die verblyf op standaard is.
Stuart H. - 11th March 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Baie goeie ligging.
Alan R. - 10th March 2019
staying in Vishoek, Kaapstad
Safe to shop and walk about but also go to Kalk Bay, beautiful bay, harbour and restaurant. Oceans Echo is out of the traffic of Cape Town but within 45 mins of Cape of Good Hope, Table Mountain Cableway and V & A waterfront with many restaurants and great shopping.
Jurgens S. - 10th March 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie goed geleë vir omliggende areas.
Jan V. - 9th March 2019
staying in Pinelands, Kaapstad
Die bietjie wat ons gesien het - baie netjies.
Thalia G. - 9th March 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Rustige en skoon omgewing.
Jeanette R. - 6th March 2019
staying in Groenpunt, Kaapstad
Motors baie tegemoetkomend vir voetgangers. Pragtige plek, nodige winkels beskikbaar, soms loopafstand.
Haidee H. - 6th March 2019
staying in Upper Gardens, Kaapstad
Safe area in the city, hidden from the daily Cape Town hustle and bustle.
Rachmat W. - 5th March 2019
staying in Muizenberg, Kaapstad
Muizenberg is asemrowend.
Mogamat D. - 5th March 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Beautiful place.
Daniel W. - 5th March 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Close to all shopping centres. Wine routes easily accessible.
Kizito K. - 4th March 2019
staying in Big Bay, Kaapstad
Ocean may be cold, but if you want to put your feet in you would not regret taking a walk on the beach.
Reta L. - 4th March 2019
staying in West Beach, Kaapstad
Stil woonbuurt. Skoon en netjies.
Chantel C. - 4th March 2019
staying in Kalkbaai, Kaapstad
Dit is die mooiste dorpie. 'n Definitief vir enige persoon wat iets ander wil ervaar as die gewone.
Davina K. - 4th March 2019
staying in Welgemoed, Kaapstad
Julle gaan ons gou weer sien!
Pierre D. - 4th March 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie sentraal geleë so mens kan baie ander plekke bereik van daar af. Ook nie baie ver van lughawe nie. Gordonsbaai self kan doen met meet eetplekke. Die Thrsty Oyster baie populêr, maar oorvol geboek en nie 'n gesinsrestaurant nie.
Hayley-joy M. - 4th March 2019
staying in Brackenfell, Kaapstad
Nice and quiet suburb.
Shahil S. - 4th March 2019
staying in Vishoek, Kaapstad
Great vibe, very safe and secure, lots of travel paths through the mountains and to top it off an amazing Beach!
Helene D. - 4th March 2019
staying in Milnerton, Kaapstad
Ongelooflike uitsigte op Tafelberg, heerlike strand en restaurante in die omgewing. Heerlik en aan te beveel.
Wendy V. - 4th March 2019
staying in Welgemoed, Kaapstad
Pragtige woongebied.
Jamie Lee B. - 2nd March 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Mooi uitsig.
Helene . - 2nd March 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Daar is ietwat rommel wat op die strand lê, maar nie te veel nie. Voel veilig.
Sara Z. - 2nd March 2019
staying in Durbanville, Kaapstad
Mooi, rustige area naby wynplase en winkels.
Theresa M. - 1st March 2019
staying in Bloubergrant, Kaapstad
Lieflike omgewing met puik restaurante.
Chantel A. - 1st March 2019
staying in Suidelike Voorstede, Kaapstad
Perfectly out of town to relax but close enough to see clients.
Corrie V. - 1st March 2019
staying in Vishoek, Kaapstad
Pragtige natuur en mooi strande.
Florian B. - 1st March 2019
staying in Marina Da Gama, Kaapstad
It's a bit far from the rest but nice and quiet.
Gavin D. - 1st March 2019
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Absolutely beautiful and the cleanest CBD I have seen in South Africa. Visiting there is a must!
Lydia D. - 28th February 2019
staying in Kirstenhof, Kaapstad
Kirstenhof is a quiet residential area. And even so, still feels like a home away from home.
Sandra P. - 28th February 2019
staying in Glencairn, Kaapstad
See stars.
Riaan D. - 27th February 2019
staying in Bloubergrant, Kaapstad
Sien sterre.
Maretha N. - 26th February 2019
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie mooi.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za