Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.

Kaapstad

Wavecrest 1001

"Wonderlik met die berge, en see-uitsigte kan 'n mens nie verkeerd gaan nie."

Kaapstad

Vlei Lofts B&B

"Wat kan mens sê wat nie reeds gesê is nie? Dit bly die mooiste, mooiste Kaap."

Kaapstad

Cap Du Mont

"Kaapstad wonderlik!"

Kaapstad

Nick's Seaside Rest

"Altyd 'n gunsteling."

Kaapstad

Beach Apartment and Studio

"Kos vir die siel."

Kaapstad

La Playa B&B

"Altyd wonderlik."

Kaapstad

La Roche Guest House

"Dis 'n jammerte om die besoedelde natuur te sien."

Kaapstad

On The Beach at Strand

"Kaapstad is nie 'n lekker plek nie, maar Valsbaai en veral die Strand, die ideale plek vir vakansie!"

Kaapstad

Welgemoed Villa

"Kaapstad is die beste."

Kaapstad

Waters Breakaway

"Very lovely city, we will definitely be back in summer."

Kaapstad

E59 Dolphin Beach

"Dit bly die mooiste , skoonste stad in SA!"

Kaapstad

Getaway Self-catering Tygervalley

"Uber is the best way to travel and relax at the same time."

Kaapstad

Dilisca Guesthouse

"Gerieflik met alle naby geleë sentrums."

Kaapstad

Welterusten Guesthouse

"Verstaan nie die hype oor Kaapstad nie."

Kaapstad

4 On Highworth

"Pragtige ritte met kar vanaf Seepunt al langs die see tot by Houtbaai. Naweke net teveel mense baie beter in die week."

Kaapstad

Sea Spray

"Is een van die mooiste dele van ons land."

Kaapstad

La Grâce

"The best city to visit."

Kaapstad

Nick's Seaside Rest

"Ons is absoluut versot op die Kaap."

Kaapstad

The Buddha Garden

"Kaapstad is awesome."

Kaapstad

JaMaRuRi Private Kamer

"Die beste plekke om te ontspan en te geniet."

Kaapstad

Casa Mia Guest House

"Daar is baie aktiwiteite om te doen in Kaapstad en daarom is dit die geskikste plek om bietjie te toer."

Kaapstad

Tuckaway

"It is in a far place, I must say, but I'm never regretting booking because of the beauty of the place."

Kaapstad

Squirrels Way Cottages

"Altyd asemrowend! Veral die uitsig vanaf Signal Hill met sononder!"

Kaapstad

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

"Kaapstad is die beste stad om in te wees."

Kaapstad

Table View Lodge

"Asemrowend mooi."

Kaapstad

The Fairway

"Only the traffic drops Cape Town 1 star. It's so beautiful, but so time consuming to travel around in."

Kaapstad

Dolphin Inn Blouberg

"Kaap is nie die hype werd nie."

Blad
Blad 89 - Wys 2641 tot 2670
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang