Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.
"Ons was verby Noordhoek tot in Houtbaai en Chapmans Peak het die mooiste uitsig in die land."
"Die res van RSA kan gerus bietjie in die Kaap gaan leer hoe bestuur mens 'n stad."
"Die Wes-Kaap het ongelooflike baie goeie waarde-vir-geld-bestemmings. Babylonstoren is 'n móét asook Le Petit Manoir restaurant in Franschhoek."
"Dis 'n plesier om op die paaie te ry en nie hoef uit te swaai vir slaggate nie. Dit is ook mooi netjies en skoon."
"A beautiful, generally clean city, pity about the large volume of people moving into the area with little prospect for work or suitable accommodation, but I suppose it is a worldwide phenomenon."
"Capetown is just one of my favourite destinations in South Africa."
"Die Moederstad het nie teleurgestel nie - altyd net te kort wanneer mens daar kuier. Soveel te sien en te doen!"
"Kaap bo! Skoon en netjies, hoor ook nie van inbrake daar nie, wat my baie gerus gemaak het. Vrouens en kinders wat fietsry in die straat, jy waag dit nie in Gauteng nie. Vriendelike mense een van Kaap se toppunte!"