Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kaapzicht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapzicht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapzicht akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kaapzicht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapzicht Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapzicht

Sharon's House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n enkelverdiepinghuis in Kaapzicht. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapzicht

Lekker Slaap Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in Panorama, 'n Kaapse voorstad naby die MediClinic, N1 Stad-winkelsentrum en ander hospitale. Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville se wynroete, die ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kaapzicht

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Duin, Wes-Kaap

35 on Mentz bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers naby mediese sentrums in De Duin. 35 on Mentz bied gaste 'n keuse uit eenhede wat elk 'n privaat ingang het. Die eenhede het slaapplek vir 2-3 gas...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin, Wes-Kaap

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Wes-Kaap

Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Al die oopplan-eenhede beskik oor lugversorging, dubbelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van...

Vanaf
R747
per nag, vir 2 mense
Hotel in Goodwood, Wes-Kaap

Road Lodge N1 City bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die Moederstad. Die sentrale ligging beteken dat dit naby die lughawe en Kaapstad se middestad vir sakereisigers is. Dis ook naby die strand en die Wynla...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Plattekloof-Glen Self Catering Unit is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Goodwood, Kaapstad. Dit is ideaal vir enkellopendes of paartjies wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die Noord...

25% af Aanbod!
VanafR775
R581
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Getaway Self-Catering Panorama bied selfsorgverblyf in Panorama in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die eienaar woon ook op die perse...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Lyronne Guest House is in 'n rustige woonbuurt in Parow-Noord in Kaapstad geleë. Die gastehuis is naby die N1 geleë en bied dus maklike toegang tot hoofweë, gewilde besienswaardighede en winkelsentrums. Verblyf ...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Panorama Self Catering is in Panorama geleë en bied gerieflik gemeubileerde eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sommige van...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

Angel's Corner is 'n gerieflike gastehuis is Parow-Noord, in die noordelike voorstede van Kaapstad. Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel gebied. Daar is 'n eenheid vir 4, 5, en 3 gaste. Elke...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

The Pebble Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Panorama. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n driekwart- en enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n TV met Netflix i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Anna's Corner is 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in Panorama, Kaapstad. Die perseel is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf en is naby die Panorama Hospitaal en die Onkologie-sentrum, die N1 en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Dumarl's Cottage is 'n groot selfsorg-tuinkothuis met sy eie ingang op 'n privaat erf in die boomryke voorstad Panorama. Die kothuis is naby die Tygerberg Natuurreservaat. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monte Vista, Wes-Kaap

Lizaris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Monte Vista met ’n pragtige uitsig oor Tafelberg. Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardro...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Trixie Self Catering Studio Apartment is in Parow in Kaapstad geleë. Die eenheid is naby die GrandWest Casino en Entertainment World, Ratanga Junction-pretpark, Tygervalleisentrum en Willowbridge-inkopiesentrum. D...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monte Vista, Wes-Kaap

Casa Serena is 'n selfsorg-gaste-eenheid op die gasheer se perseel in Monte Vista, Kaapstad. Die perseel is die ideale basis om die besienswaardighede in die Noordelike Voorstede te verken. Die eenheid het slaapple...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Heidel-herberg bied ruim selfsorgverblyf in Parow wat ideaal is vir korttermynverblyf. Die woonstel is stapafstand vanaf die Panorama Mediclinic en die Panorama GVI Onkologiesentrum en daar is verskeie restaurante e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse is in Panorama in Kaapstad geleë. Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer 'n y...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Vergenoegd beskik oor 2 eiendomme langs mekaar in Panorama, 'n Kaap-Hollandse huis en 'n siersteenhuis. Dis 300 m vanaf Panorama Mediclinic en Mediese Sentrum. Vergenoegd bied 7 verskillende tipes verblyf in 5 kame...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za