Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kagiso besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kagiso.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kagiso akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kagiso Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kagiso Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kagiso

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverfields, Breaunanda

Die instansie is al goed gevestig vir 14 jaar. Dié gewilde gastehuis is gebou met die doel om veilige, aangename en bekostigbare verblyf te bied. African Sky Guest Accommodation is in Krugersdorp, bo in Voortrekker...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Silverfields, Krugersdorp

Pam's Place SA is naby O.R. Tambo en Lanseria se lughawens, asook toeristebesienswaardighede en wild in die Wieg van die Mensdom, Hartbeespoort en Magaliesberg. Pam's Place is ideaal vir 'n vakansiewegbreek, sakerei...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Someplace Else is 'n bekoorlike gastehuis in Krugersdorp en binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en verskeie ander geriewe. Dit bied oornagverblyf waar gaste kan ontspan of die area met verskeie doendi...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
B&B in Roodekrans, Johannesburg

Cliffview bied private en suite akkommodasie met 'n pragtige uitsig, toesluit-motorhuis en watertandlekker ontbyt. Ons is aan die Wes rand in Roodekrans, Johannesburg, geleë. Hierdie is 'n veilige, rustige en prent...

Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Green Hills

Crisley Guest House is geleë in Green Hills in Randfontein geleë en beskik oor 4 ruim en suite-dubbelkamers, elkeen met sy eie ingang en 'n keuse tussen enkelbeddens, driekwartbeddens of 'n dubbelbed - onderhewig ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Heaven at Fountain Street Guest House bied gerieflike en gehalteverblyf in die hartjie van Krugersdorp. Dié gastehuis bied slaapkamers waarin rook verbode is, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike sitarea. Elke kamer h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hyswan Woonstelle is 'n ateljeewoonstel in Krugersdorp. Dit is die ideale blyplek vir paartjies of sakereisigers. Hierdie moderne ateljeewoonstel het 'n kombuis, slaaparea en 'n suite-badkamer. Die kombuis het 'n ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Quail's Nest Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf op die eienaar se perseel in Helderkruin, Johannesburg. Dis die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf word gebied in 1...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kenmare, Noordheuwel

No. 40 at Kwartel is 'n selfsorgkothuis met 'n grasdak en 2 verdiepings, wat sentraal geleë is in 'n veilige en stil voorstad in Krugersdorp. Die kothuis kan tot 3 gaste akkommodeer en het 1 slaapkamer op die boo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monument, Noordheuwel

Liv-in Monument bied oornag-selfsorgverblyf vir sakereisigers, onderwysers, kontrakteurs, paartjies of studente. Die eenhede grens aan Monument en Noordheuwel in Johannesburg-Wes en is naby verskeie winkels en gerie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]