LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kamanjab
3/5
volgens 2 resensies

Lees regte resensies van Kamanjab van 2 geverifieerde gaste

Indien jy Kamanjab besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kamanjab.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kamanjab Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kamanjab accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kamanjab akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Oppi-Koppi Restcamp Kamanjab bied B&B-verblyf en kampstaanplek in die dorpie Kamanjab in die Kunene-streek in Namibië. Die verblyf beskik o...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense

Ann's Lodge & Camping is aan die buitewyke van Kamanjab geleë. Akkommodasie word in 4 chalets en 5 kampeerplekke gebied. Elke chalet het s...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 10 km van Kamanjab
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense

Kaoko Bush Lodge is die ideale oornagverblyf om Darmaraland en Kaokoland te verken. Dié lodge is net 8 km vanaf Kamanjab, op pad na Opuwo. K...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 50 km van Kamanjab
Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense

Blue Bushman Luxury Tented Lodge & Camping is naby Kamanjab en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers. Dié verblyf bied 7 luukse tente wa...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag, vir 2 mense

Ondundu Lodge

Lodge in | Kunene, KuneneNamibië
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense

Ondundu Lodge is op die oewer van die Huabrivier in die noordwestelike deel van Namibië en bied 'n ontspanne wegbreekplek. Die lodge bied ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense

Huab Lodge

B&B in | Kunene, KuneneNamibië
Vanaf
R5 490
per nag, vir 2 mense

Huab Lodge bied verblyf met ontbyt of ontbyt én aandete ingesluit en is in Damaraland in Namibië geleë. Die lodge spog met 'n prentjiemooi u...

Swembad
Voëlkyk
Wildritte
Wildkyk
Swembad
Voëlkyk
Wildritte
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R5 490
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 100 km van Kamanjab

Hoada Campsite

Kampeer/karavaan in | Kunene, KuneneNamibië
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Hoada Campsite bied kampeerplek sowat 68 km vanaf Kamanjab in die Kunene-streek van Namibië. Verblyf by Hoada Campsite beskik oor 7 kampee...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 564
per nag, vir 2 mense

Hobatere Lodge is in die Kunene-streek in Namibië geleë. Die lodge is ideaal geleë, slegs 2 km vanaf die Etosha Nasionale Park Galton-hek. ...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 564
per nag, vir 2 mense

Tree House

B&B in | Kunene, KuneneNamibië
Vanaf
R6 374
per nag, vir 2 mense

Tree House bied eksklusiewe verblyf in 'n pragtige lodge noord van Kamanjab aan Etosha Nasionale Park se westelike grens. Die lodge is deel ...

Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R6 374
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 720
per nag, vir 2 mense

Grootberg Lodge is 22,2 km vanaf Palmwag in Namibië geleë. Dié lodge spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die omgewing en 'n vreedsame ruskan...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R4 720
per nag, vir 2 mense
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem