Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kameeldoring Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kameeldoring Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kameeldoring Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kameeldoring Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kameeldoring Park Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Kameeldoring Park

Fourie Straat 199 B&B is geleë in 'n rustige omgewing op die rand van die pragtige bosveld dorp Mokopane, net 2 uur se ry vanaf Gauteng. Dis 'n perfekte oornagbestemming vir reisigers op pad na Botswana, Zimbabwe e...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Kameeldoring Park

Kameeldoring Gastehuis is in Mokopane geleë en bied gerieflik gemeubileerde kamers vir gaste wat op soek is na oornagverblyf op pad na Botswana en Zimbabwe. Gaste kan kies tussen 7 kamers, waarvan 1 slaapplek vir ...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane, Kameeldoring Park

Koos se Kardoes is in Kameeldoring Park geleë. Dit is 'n stil deel van die dorpie met kameeldoring, kremetart, koorsboom en geelhoutbome op die perseel. Dit is lekker ver van die besige dorpsdeel. Daar is 4 selfso...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mokopane, Kameeldoring Park

Koos se Tondeldoos het 'n nuwe baba - 'n pragtige tuinkothuis! Die kothuis het 2 slaapkamers wat in 'n oud-Engelse styl versier is. Daarenteen is die badkamer baie modern met baie spieëls. Die kothuis het 'n eetka...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kameeldoring Park

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane, Trim Park

The Platinum Guesthouse is 'n luukse 4-ster-gastehuis in 'n rustige tuin in 'n stil voorstad, net minute vanaf die middedorp. Dié gastehuis bied al die luukshede wat van 'n gastehuis verwag word, insluitend persoon...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chroom Park, Mokopane

Bosveld Le Plek bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde gastekamer. Die gastehuis is in Chroompark, Mokopane, geleë. Ons nooi jou uit om die ontspannende, vreedsame klanke van die bosveld hier t...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane, Limpopo

Hoeka Toeka Gastehuis is in Mokopane, 'n dorp in Limpopo, geleë. Daar is 7 eenhede in die gastehuis. 'n Ekstra driekwartbed kan in een van die kamers gesit word indien dit vooraf gereël word. Alle kamers het en ...

50% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane, Limpopo

Lutea Guest House bied B&B-verblyf en is geleë in Mokopane. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, na aan verskeie geriewe in die middestad. Ons akkommodasie bestaan u...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane, Limpopo

theDOORSinn is in Mokopane in die hartjie van Limpopo geleë. Dié gastehuis is op 'n groot perseel in 'n woonbuurt met groot bome, 'n pragtige tuin, groot swembad en lapa. Daar is 15 kamers met lugversorging en e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane, Limpopo

1 @ Kruger is 'n gesellige tuinkothuis met slaapplek vir 2 in Mokopane. Dié kothuis het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die KAMEELDORING PARK akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mokopane blad indien jy na meer Mokopane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]