Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kameelpoortnek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kameelpoortnek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kameelpoortnek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kameelpoortnek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kameelpoortnek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kameelpoortnek

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Wagondrift Lodge bied selfsorg-chalets en dit is op 'n plaas op die uitgebreide deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat geleë. Die lodge is 'n uur buite Pretoria geleë en dit is ideaal vir gaste wat op soek ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Tinyiko Game Lodge is ’n luukse Afrika-lodge in privaat besit wat gaste die geleentheid gee ongerepte, wildryke savanne-bosveld van etlike hektaar in afsondering te geniet. Verblyf word in luukse privaat grasdak...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gauteng

Kwaggas Pride Guest House is in die Kwaggasdrift Bewarea geleë, net 52 km vanaf Pretoria op die R573 in die rigting van Moloto. Dit is die ideale plek vir diegene wat uit die stad se gejaag wil wegbreek en die rust...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Deruxa Cottages is 53,9 km noord van Pretoria en 30 km vanaf die historiese dorp Cullinan. Dié instansie bied gerieflike verblyf in 5 kothuise wat op ’n 21 hektaar-plaas geleë is, ideaal vir gesinne, vriende en ...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Gauteng

In die hartjie van ’n stuk ongerepte bosveld sal jy die 5-ster en ewe mooi Abloom Bush Lodge & Spa Retreat vind. Carmen en Lowie bestuur dié unieke en eksklusiewe boetiekhotel net buite die wêreldberoemde dorpie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Nyani Lodge lê aan die oostelike kant van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in die Nyani Bewarea. Dis die perfekte wegbreekplek in die rustige Afrika-bosveld. Slegs 5 km vanaf die ingang van die Dinokeng Groot 5 W...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Beka Idube is geleë in De Wagensdrift, Gauteng, en bied luukse selfsorg-tentverblyf. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en paartjies wat smag na ontvlugting van die stad se gedruis af. Bring vir jou 'n boek en 'n ...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Die Pampoenpaleis is 'n 21 hektaar plasie, 32 km noordoos van Pretoria af. Dit is in die bekende Leeuwkloofvallei / Dinokeng-area. Pampoenpaleis bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n naweekwegbreek vir die hele gesin....

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Legodimo Game Lodge is 'n vreedsame, luukse wildlodge wat sowat 'n uur vanaf Sandton en Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe, en net 30 minute vanaf Pretoria geleë is. Legodimo is 'n Tswana-woord wat "pa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

KwaThabisile Game Lodge is 'n egte toevlugsoord net 'n uur vanaf Johannesburg en O.R. Tambo lughawe, en net 30 minute se ry vanaf Pretoria. Die lodge is in die hartjie van Gauteng, "Dinokeng" ('n plek van riviere) ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kameelpoortnek akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Rust De Winter blad indien jy na meer Rust De Winter akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]