Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kamieskroon

4.1 / 5  
volgens 84 resensies
Lees regte resensies van Kamieskroon van 84 geverifieerde gaste.
Indien jy Kamieskroon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kamieskroon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kamieskroon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kamieskroon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kamieskroon Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kamieskroon

Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek in die hartjie van Namakwaland. Die verblyf by Kroon L...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kamieskroon

Verbe Farm Accommodation is op die plaas, No Heep in die Kamieskroondistrik geleë en het so baie om aan gaste te bied sodat hulle 'n egte Namakwaland-ervaring kan geniet. Die plaasakkommodasie beskik oor 3 chalet...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kamieskroon

Kamieskroon Cosy Cottages is in Kamieskroon en bied gerieflike selfsorgverblyf net 67 km suid van Springbok en 47 km van Garies, wat dit die ideale plek vir toeriste en reisigers in die veldblomstreek op pad na Nami...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kamieskroon

Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon is min of meer in die middel van Namakwaland wat in die lente oortrek is met veldblomme. Dié gast...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kamieskroon

Om die outentieke Namakwaland ervaring te ervaar wat so baie het om sy gaste te bied in terme van die omgewing, is Verbe Karavaanpark die ideale plek waar jy rustigheid sal geniet. Verbe is geleë in Kamieskroon, ...

Vanaf
R2 640
per nag, vir 22 mense
Kampeer/karavaan in Kamieskroon

Taaiboskraal Boskampe is op 'n stil plaas in die hartjie van die Kamiesberge in Namakwaland geleë. Die plaas is naby Namakwa Nasionale Park en die dorpie Kamieskroon. Die verblyf bestaan uit 4 aparte kampeerterrei...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kamieskroon

Vanaf
R300
per nag (plek vir 6)
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

Skilpad Plaas is in die hartjie van die Namakwaland geleë. Dit is slegs per grondpad bekombaar en dit is nie altyd in 'n goeie toestand nie. Die kortste grondpad is 21 km van Kamieskroon af. Verblyf is beskikbaar...

Vanaf
R1 348
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Skilpad Rest Camp is in die Namakwa Nasionale Park geleë. Dié kamp is in die hartjie van die Karoo en strek vanaf die welbekende Skilpad-gedeelte naby Kamieskroon tot by die platorand aan die Weskus. Bree...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Noord-Kaap

Pedroskloof Plaas Akkommodasie bied bekoorlike verblyf op 'n produserende plaas in Kamieskroon, in die hartjie van die Namakwaland. Daar is slaapplek vir 8 gaste in 3 vrystaande eenhede. Bossiegeur is 'n selfsorg-e...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Grootvalleij Farm Accommodation - Oom Gideon se Huis is 'n opgeknapte selfsorgplaashuis op 'n skaapplaas, Grootvalleij, net 18 km buite Kamieskroon. Die plaas is bekend vir sy veldblomme en is naby die skilpad-kamp ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Blommehuisie is 18 km wes van Kamieskroon op die plaas Grootvallei geleë en dis op die roete na Soebatsfontein en Hondeklipbaai. Dus is dit die ideale basis vanwaar die hele streek...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Kliphuisie is 'n knus kothuis vir twee op die bekende plaas Grootvlei, 18 kilometer van Kamieskroon af. Verken die wêreldberoemde Namakwa Nasionale Park, neem 'n rustige rit see to...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Grootvalleij Farm Accommodation - Die Stoephuisie is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die Grootvalleij-plaas wat net 18 km buite die dorpie Kamieskroon is. Dié plaas is alombekend vir sy veldblomme. Die Namaqua Na...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Brandrivier Tented Accommodation is op 'n privaat plaas sowat 30 km van Springbok af geleë. Verblyf word in selfsorg-tente in die hart van Namakwaland aangebied. Daar is 3 uniek-versierde tente wat elk slaapplek v...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Garies, Namakwaland

Agama Tented Camp bied jou 'n toevlugsoord ver van die luisterryke safari-agtige woude en velde van Afrika. Hier in Namakwaland, 'n onbekende hoekie van Suid-Afrika wat gereeld misgekyk word, sal jy 'n eiesoortige s...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soebatsfontein, Namakwaland

Soebatsfontein Guest Lodge bied verskeie suites in die klein Namakwalandse dorpie Soebatsfontein. Daar is 11 suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke suite het ’n ekstra lang dubbelbed en suite-badkamers ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Namakwaland, Noord-Kaap

Kallabaskop Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September bedek is dié area oortrek met pragtige veldblomme, wat beslis iets is om te sien. Die lodge bied verblyf in 5 dubbelkame...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Annexes Karas is op 'n skilderagtige plaas in die Kamiesberge en is in die hartjie van die Namakwaland-streek geleë. Dié plaashuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garies, Namakwaland

Middelkraal Accommodation is op 'n plaas 10 km noord vanaf Garies, reg langs die N7 en sowat 460 km noord vanaf Kaapstad geleë. Dit is in die hartjie van geliefde Namakwaland geleë en dien as 'n onverstoorde wonin...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springbok, Kalahari

Krymekaar Cottage is op 'n skaapplaas 6 km buite Springbok. Dié moderne kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Di...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Kamieskroon akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za