Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Kampersrus AH besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kampersrus AH.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampersrus AH akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kampersrus AH Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampersrus AH Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kampersrus AH

Selous Safari Lodge bied tentverblyf en is in die Kampersrus AH geleë. Die lodge is die ideale basis om toere te beplan om verskeie besienswaardighede en wildreservate te besoek. Verblyf by Selous Safari Lodge is...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH

Ukuthula Cottages bied moderne selfsorgverblyf in 2 ruim, bekoorlike kothuise in Kampersrus aan die voet van Mariepskop. Die kothuise is sowat 12 minute vanaf Moholoholo Rehabilitasiesentrum vir Diere, en minder as ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kampersrus AH

LittleBush Private Lodge is aan die voet van die majestueuse Drakensbergreeks in Limpopo geleë. LittleBush Lodge is in die Suid-Afrikaanse bosveld geleë. Gaste sal verskeie wildspesies hiér raaksien gedurende hu...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH

Khaya Hanci bied gerieflike verblyf op ‘n kleinhoewe in Kampersrus in Marieskop se voorheuwels. Daar is 4 eenhede met privaat of gemeenskaplike selfsorggeriewe. Catch Me's Cave en Nut's Nest grens aan mekaar en i...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampersrus AH

116 Bedford is 'n selfsorgkothuis in Kampersrus, 'n historiese dorpie in Limpopo. Die dorp is aan die voet van die Marieskopberg en is ideaal tussen wildreservate soos die Krugerwildtuin en die Blyde River Canyon Na...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH

Amafu Forest Lodge skuil teen die hang van die Mariepskopberge, 25 km buite Hoedspruit en binne bereik van die Eastgate Lughawe, asook die Krugerwildtuin en die Blyderivierspoort. Daar is 9 eenhede wat slaapplek bi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kampersrus AH

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Limpopo

Ons is 'n klein, onderneming wat deur die eienaar bestuur word en is in die dorpie, Kampersrus, teen die hange van Mariepskop, langs die R531, die Lydenburg-Orpen-pad, 29 km van Hoedspruit af, geleë. Elkeen van ons...

Vanaf
R3 570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Moholoholo Forest Camp lê in die skadu van die majestueuse Drakensberge en is 'n intieme lodge tussen Afrika se massiewe kinabome wat die tuiste van 'n verskeidenheid voël- en dierspesies is. Die Forest Camp en di...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Limpopo

Moholoholo Mountain View is in die Laeveld Acacia-boslandskap geleë en dit is ideaal vir 'n wegbreek in die bos. Dit is sowat 60 km van die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë en het 'n gewilde bestemming geword vir...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Blyde River Canyon Lodge is langs die majestueuse Drakensberge geleë en bied reisigers 'n unieke bos-ervaring terwyl hulle die natuurskoon van die omgewing inneem. Dit is slegs 40 minute se ry van die Krugerwildtui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]