Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (121)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (105)

Resensies van Kampsbaai

4.4 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Winteraanbod!
VanafR1 990
R1 327
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai

Camps Bay Retreat is 'n luukse boetiekhotel in Kampsbaai, 'n buurt in Kaapstad wat veral bekend is vir sy pragtige strande, prentjiemooi landskappe, restaurante, luukse huise en naglewe. Dit is die perfekte wegbreek...

33% af Aanbod!
VanafR1 400
R933
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

The Crystal lê tussen die Atlantiese Oseaan en die ikoniese Tafelberg. The Crystal bied al vir jare huislike verblyf aan enkelreisigers, sowel as gesinne. Verblyf word in 'n ateljeewoonstel, 'n eenslaapkamerwoonst...

Vanaf
R1 493
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Atlantic Pearl is in Kampsbaai en bied 'n panoramiese uitsig op die berg en oor die see. Die woonstel het 2 selfsorg-eenhede wat 10 minute van die middestad en 4 minute van die strand af is. Daar is slaapplek vir 1...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Best Views is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in Kampsbaai teen die hange van Tafelberg en bied ononderbroke uitsigte oor die see en berge. Die woonstel beslaan die boonste verdieping van 'n huis, maar is...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Emoyeni, the Music Room is 'n rustieke kothuis vir 2 gaste aan die rand van die bergreservaat in Bakoven. Die kothuis het 'n uitsig oor die see en berg en word met 'n tuinpaadjie bereik. Die slaapkamer in die solde...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai

Villa Aqua is 'n kontemporêre, meervlakkige villa in 'n stil straat in Kampsbaai. Die villa bied slaapplek vir 8 gaste en kyk uit oor die Atlantiese Oseaan. Dit is net 'n klipgooi van die strande, restaurante en be...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai

Fullham voorsien tuiste-weg-van-die-huis-verblyf in Kampsbaai. Gaste kan kies tussen selfsorg- en B&B akkommodasie. Die gastehuis is geleë teen die stil en rustige randjie van die Tafelberg Natuurreservaat en kyk u...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clifton, Kampsbaai

Bungalow 25 is 'n lieflike vakansiehuis met 'n see-uitsig in die eksklusiewe woonbuurt van Clifton. Die huis is aan die onderkant van die stel trappe wat lei na die gewilde Third Beach en spog met uitsigte oor die s...

Vanaf
R1 615
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

2 Medburn Road is ’n selfsorg-vakansiehuis op die eienaar se perseel in Kampsbaai. Dié huis spog met ’n balkon reg rondom die huis wat ’n asemrowende see-uitsig bied. Die woonstel het lugversorging en bied s...

Vanaf
R8 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Barley Bay Penthouse is 'n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 in Bakoven en het 'n pragtige uitsig oor Barleybaai. Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers op die onderste verdieping met lugve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kampsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za