Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (121)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (105)

Resensies van Kampsbaai

4.4 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

15A on Hove is 'n ruim dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Kampsbaai. Dié villa se berg- en see-uitsigte is wonderskoon en dit is loopafstand van die strand en die promenade af. Die eerste vloer het 3 sla...

Vanaf
R9 375
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Berkley 7A is 'n moderne woonstel vir 6 gaste in Kampsbaai net 200 m van die strand af. Berkley 7A is 'n dupleks-woonstel met 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers, en bied 'n uitsig oor Kampsbaai en Tafelberg. Di...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai

Dolphin Crest Villa - The Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in Kampsbaai. Die kompleks bied parkeerplek op die perseel en 'n gemenskaplike swembad. Die woonstel bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Dolphin Crest Villa - Kingfisher is 'n selfsorgwoonstel in Kampsbaai. Die kompleks het parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Roodeberg Views is 'n ruim, moderne en pragtig versierde selfsorgwoonstel in die veilige Rooodeberg-kompleks met 'n uitstekende ligging en 'n panoramiese uitsig oor Kampsbaai en die see. Die Roodeberg-kompleks is na...

Vanaf
R3 960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampsbaai

Sea Star Boutique Hotel bied uitsigte oor Kampsbaai, Leeukop en Tafelberg en is 'n goeie afstand weg van die gedruis van die stad. Dit is net 15 minute van die middestad af en maklik bereikbaar vanaf Kampsbaai-rylaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Dié moderne woonstel is in die spoggerige voorstad genaamd Kampsbaai in Kaapstad geleë en bied asemrowende uitsigte op die berge. Die woonstel is net 400 meter van Kampsbaai se strand af en 2,8 kilometer van Tafel...

Vanaf
R5 439
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Bakoven Bliss is 'n selfsorgvilla in die bekende area, Bakoven in Kaapstad. Die villa is naby die Blouvlag-Kampsbaaistrand en 'n kort ent se ry vanaf die Atlantiese kus. Die villa het 5 slaapkamers, 4 badkamers, 2...

Vanaf
R3 160
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Saints Villa bied selfsorgverblyf in 'n lieflike villa met 7 slaapkamers wat in 'n stil straat in die gewilde voorstad Kampsbaai geleë is. Die villa is net 5 minute se ry van Kampsbaai se strand af en die bekende s...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Dolphin Crest Villa - Sandpiper is 'n selfsorgwoonstel in Kampsbaai. Dié kompleks bied parkeerplek op die perseel en 'n swembad wat gedeel word. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Kampsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za