Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (149)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (133)

Resensies van Kampsbaai

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 665
R2 749
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Saints Villa bied selfsorgverblyf in 'n lieflike villa met 7 slaapkamers wat in 'n stil straat in die gewilde voorstad Kampsbaai geleë is. Die villa is net 5 minute se ry van Kampsbaai se strand af en die bekende s...

Vanaf
R5 439
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Bakoven Bliss bied verblyf vir 10 gaste in Bakoven, Kaapstad. Dié huis is aan die Atlantiese kuslyn in die skadu van die majestueuse Twaalf Aspostelberge en oorkant Tafelberg geleë. Die pragtige Bakoven-buurt bied...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 100
R3 825
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Glen Sunsets Villa is in Kampsbaai geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-villa wat gerieflik geleë is, stapafstand vanaf Kampsbaai se strand. Die villa bied pragtige uitsigte oor di...

Vanaf
R14 695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Kampsbaai

Sea Haven is 'n lieflike vakansiehuis met slaapplek vir 6 in Clifton. Dis stapafstand vanaf die strand en bied 'n lieflike see-uitsig. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n e...

Vanaf
R6 250
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Anella II is 'n selfsorgvilla in die luukse Kampsbaai in Kaapstad. Die perseel is binne maklike bereik vanaf die Kampsbaai se strand, restaurante en kroeë. Dié ruim dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste...

Vanaf
R5 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai

Bali Bliss is 'n luukse selfsorg-villa in Bakoven, Kaapstad. Die eiendom is naby Kampsbaai se strand, restaurante, klubs, en 'n motorrit vanaf ander besienswaardighede langs die Atlantiese Seekus. Dié ruim villa ...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Kampsbaai

Villa Dolce Vita skuil in die gesogte woonbuurt van Kampsbaai in Kaapstad. Dié villa bied moderne selfsorgverblyf en 'n pragtige uitsig oor die see vanaf meeste vertrekke in die huis. Die villa bestaan uit 3 verdi...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Boulder Apartment is oorkant Bakoven se strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel met 'n privaat swembad. Die woonstel het helder versierings, lieflike houtmeubels en elegante h...

Vanaf
R7 750
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Karibu Villa is 'n selfsorghuis in 'n luukse woonbuurt van Kampsbaai, Kaapstad. Die huis bied 'n lieflike uitsig oor die area vanaf die die leefarea en dis net 100 m van Kampsbaai se strand af. Dié villa het 3 vla...

Vanaf
R33 125
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Villa 42 is 'n lieflike huis net 1 km vanaf Kampsbaai se strand wat slaapplek aan 10 gaste bied. Dié dubbelverdiepinghuis het 'n pragtige uitsig oor die see, op Tafelberg en Leeukop. Die huis het lugversorging en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Kampsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]