Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kanoneiland

4.4 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Kanoneiland van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Kanoneiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kanoneiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kanoneiland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kanoneiland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kanoneiland Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 368
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kanoneiland

African Vineyard Guesthouse & Wellness Spa is naby Upington en Keimoes in die Noord-Kaap en dit is in die luisterryke wingerde van Kanoneiland in die Groen Kalahari-streek geleë. Dit is die ideale plekkie vir gaste...

Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Oord in Kanoneiland

Oranjerus Resort is aan die oewer van die Oranjerivier in die dorpie, Kanoneiland in die Groen Kalahari geleë. Dit is net 30 km buite Upington en die perfekte oornagplek vir gaste wat die Kgalagadi-oorgrenspark, di...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kanoneiland

Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek of groep vriende. Die huis is op 'n wyn- en branderwynplaas en gaste wat hier bly kan gratis wynproe....


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kanoneiland

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Oord in Upington, Groen Kalahari

Riva Resort is geleë op die oewer van die Oranjerivier, net buite die skilderagtige, warm Kalahari-dorp, Upington. Kom ervaar die asemrowende sonsondergange, 'n ster-gevulde Afrika-hemel, die plaas atmosfeer van ru...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes, Groen Kalahari

De Werf Lodge is in Keimoes in die Noord-Kaap. Dié dorpie lê teen die Oranjerivier, sowat halfpad tussen Kakamas en Upington. Ons het 21 luukse, stylvolle en suite-kamers met luisterryke uitsigte oor die springb...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

The Overlook is gerieflik geleë op 'n heuwel in die middel van die dorp Keimoes. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 3 grasdak-chalets en 'n gesinseenheid met lieflike uitsigte oor die wingerde van die Oranj...

Vanaf
R593
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

Aloe View is 'n unieke gastehuis sentraal geleë in Keimoes se hoofstraat langs die hoofweg. Die gastehuis bied 5 en suite-kamers wat individueel versier is. Vars, wit linne en toiletware word voorsien in elke kam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 selfsorg is. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op so...

Vanaf
R354
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes, Groen Kalahari

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. Dié lodge is 40 km vanaf Upington op die hoofpad tussen Keimoes en Kaapstad geleë....

20% af Aanbod!
VanafR850
R680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Keimoes, Groen Kalahari

1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Keimoes, 'n prentjiemooi dorp in die Noord-Kaap. Die dorp spog met pragtig groen heuwels en bykomende warm weer. Dié ruim eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kanoneiland akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bo Karoo blad indien jy na meer Bo Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za