Verified Reviews
Karas
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karas
Rated 4.1 out of 5 based on 190 reviews.
"Lekker plekkie om te gaan vakansie hou, weer was ook lekker vir die naweek wat ons daar was."
"Fabelagtig, maar baie arm. Hoop meer toeriste vind 'n tuiste daar sodat dorpie meer kan ontwikkel! Daar is soveel om aan te bied!"
"Die plek is nou wel klein, maar die tye van sommige toeriste aantreklikhede kan so bietjie heel dag oop bly. Nie van 15:00 -17:00 nie."