Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karasburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karasburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.2 uit 5 gekry volgens 13 resensies.

Karasburg

Avondsrus Guest House

"Stay one night. Place not safe."

Karasburg

Avondsrus Guest House

"Die mense is so vriendelik en hulpvaardig."

Karasburg

Karas Inn

"Karasburg is 'n goeie oornag plek op pad na elders maar nie 'n bestemming as sulks nie."

Karasburg

Avondsrus Guest House

"Die inwoners was baie behulpsaam om ons na die regte gastehuis te verwys en die dorp was redelik skoon."

Karasburg

Avondsrus Guest House

"Very interesting Spar that we visited, but not sure that anyone would go here as a tourist. Definitely a good place to stop en route somewhere!"

Karasburg

Avondsrus Guest House

"Oornagstop na en van grens."

Karasburg

Avondsrus Guest House

"Klein dorpie met baie om te verken. Vriendelike, behulpsame diens oral waar jy gaan."

Karasburg

Avondsrus Guest House

"Baie mooi en skoon dorp. Met 'n mooi museum."

Karasburg

Avondsrus Guest House

"Dis gerieflik geleë, nie te ver van die grens af nie en gee mens dadelik die gevoel dat jy in 'n oase in die Kalahari is. Die mense is uiters vriendelik en behulpsaam - tipies van Namibië!"

Karasburg

Karas Inn

"Daar is plekke om te besoek naby Karasburg."

Karasburg

Karas Inn

"Ons was aangenaam verras. Daar is nie veel om te doen nie. Dis maar 'n klein dorpie, maar die mense se vriendelikheid is wonderlik. Probeer gerus die restaurant langs Usave."

Karasburg

Karas Inn

"Karasburg is werklik net 'n een aand oorslaapplek."

Karasburg

Karas Inn

"Mense is behulpsaam en vriendelik - veral as jou GPS nie werk nie en jy verdwaal."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem