Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karino

4.5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Karino van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Karino besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Karino.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karino akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karino Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karino Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Karino

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Haden's Rest is 'n toevlugsoord vir moeë reisigers en is bekroon as die beste B&B in Nelspruit. Dit het 'n unieke ligging naby al die aktiwiteite en bestemmings. Ons bied die ideale akkommodasie teen uitstekende ta...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

17 @ Norma is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 gaste in Nelspruit. Dis ideaal vir oornag of 'n sakereis. Die oopplan-eenheid het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het ook 'n en suite-bad...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
B&B in Sonheuwel, Mpumalanga

Goodnight Daisy Cottage in Nelspruit bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en vir familiekuiers. Dit is loopafstand vanaf talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die eenheid is o...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Be Our Guest bied bekostigbare selfsorgverblyf in Nelspruit. Dit is naby Nelspruit Mediclinic en die Kruger Internasionale Lughawe, en die Krugerwildtuin is net 'n uur se ry hiervandaan. Die verblyf bestaan uit 5 b...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nelspruit, Mpumalanga

Khayalami Lodge is geleë in die welige Sonheuwel-woonbuurt van Nelspruit. Die lodge is ongeveer 2 km vanaf die middestad geleë, en is ook baie naby aan die hospitale, winkelsentrums asook die stadion. Verder is di...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Christies @ 32 on Russell is 'n luukse boetiekgastehuis in Nelspruit. Die gastehuis spog met 'n groot terras-tuin met koningspalms en inheemse bome, 'n lieflike swembad en 'n stoep langs die swembad wat ideaal is vi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Nature Safari Tours and Accommodation bied selfsorgverblyf in Sonheuwel, Nelspruit. Dit is net 1,3 km van Medi-Clinic en die Westend-winkelsentrum met 'n Spur, 'n gimnasium en 'n Spar. Die luukse eenheid het slaapp...

Vanaf
R550
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Cronje Cottage bied oornagverblyf in Nelspruit, Mpumalanga. Die eenheid is sentraal geleë naby hospitale en winkelsentrums. Cronje Cottage is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel met slaapplek vir 2 gaste....

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Rozelee Rest is in Sonheuwel in Nelspruit en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die N4-hoofweg, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf b...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Forget Me Not is in Sonheuwel, Nelspruit en bied semi-selfsorgverblyf vir gaste op pad na Mosambiek en die Krugerwildtuin. Gaste kan kies tussen eenhede wat verblyf bied vir tussen 2 en 4 mense. Die eenhede het pri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

@ 4 Annette is in 'n stil buurt in Nelspruit net 5 kilometer vanaf Nelspruit Natuurreservaat geleë. Die eenheid het 'n kombuisie, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Dreamwood Guest House is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, besoekers en oornaggaste. Dit is net 1 km van die middedorp af, sowel as van verskeie winkels, restaurante en ander geriewe af....

15% af Weeksdae!
VanafR2 000
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Panoramaroete, Mpumalanga

Muluwa Lodge is in Witrivier in Mpumalanga geleë. Dié area is welbekend vir pragtige roetes, voetslaan en ikoniese besienswaardighede soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke, The White River Gallery en die Bagdad...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Willevy Guest Room is 'n luukse, gerieflike en knus gastekamer langsaan die hoofhuis. Dis ideaal vir oornagverblyf aangesien ons na aan 'n privaat hospitaal geleë is en is ideaal vir gesinslede van pasiënte. Die e...

Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Nelspruit, Mpumalanga

Die Hotel Promenade is geleë in Nelspruit, die hoofstad van Mpumalanga. Dié historiese hotel was destyds die stadsaal en staan vandag statig met sy kloktoring wat stilweg oor die Promenade Arkade waak. Hierdie e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

HPTwelve bied gemaklike selfsorg- of B&B-verblyf naby Nelspruit se middestad en is net 3 minute se stap vanaf die Busamed Hospitaal. Verblyf is in 3 eenhede beskikbaar wat met lugversorging ingerig is, asook plafonw...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Sunshine Self Catering Gastehuis nooi jou uit om die stad Nelspruit en sy omgewing te kom verken. Dis gerieflik geleë binne bereik van restaurante, winkelsentrums, hospitale, die internasionale lughawe, die Laeveld...

Vanaf
R2 410
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Kom geniet die stylvolle 5-ster gastehuis in Nelspruit. Die gastehuis is op 'n groot graniet-klip gebou wat beteken jy kan asemrowende uitsigte vanuit die hoof-lodge oor die inheemse woud en bergstroompie wat ruisen...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Birds Babble bied 3 moderne selfsorgwoonstelle in Nelspruit. Dit het 'n privaat tuin met 'n kinderspeelplek en tradisionele braaigeriewe. Die ruim, elegante woonstelle sluit en suite-slaapkamers, lugversorging, WiF...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Maroela en Kiepersol Kamers is in 'n sekuriteitskompleks in Sonheuwel en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 kamers. Gaste kan kies tussen die Maroela- of Kiepersol Kamer waarvan albei 'n privaat ingang het. Elke kamer...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za