Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 6964 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 6964 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hanover, Karoo

Die Hanover Lodge Hotel is sentraal geleë op die kruispad van die N1- en N10-hoofroetes. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers. Dit is die perfekte plek om te ontspan na 'n lang dag op die langpad. Die h...

30% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 350
R945
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View is 'n selfsorg-eenheid in 'n Karooplaas-styl in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap. Dis oorkant The Village Inn Farm Restaurant, Tea Garden, Farm Stall. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapka...

10% af Winteraanbod!
VanafR620
R558
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuut geïnspireer sal word deur die sonsopkoms en sonsondergang oor die ongerepte Karoo-vlaktes. Elke...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beaufort-Wes, Karoo

Hierdie kothuis is pragtig gemeubileer en is in die bekoorlike Beaufort-Wes geleë. Die dorp is die grootste dorp in die Groot-Karoo en dit word dikwels die hart van die Karoo genoem. Die kothuis het 3 slaapkamers...

15% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Karoo

De Bergkant Lodge is 'n historiese Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg en die Groot-Karoo. De Bergkant Lodge bied 4 Deluxe Suites met 'n sitkamer, slaapkamer en 'n en suite-badkamer ...

10% af Aanbod!
VanafR760
R684
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Karoo

Die inspirasie vir die naam "Obesa Lodge" kom van die vetplant "Euphorbia Obesa" (wat ook bekend staan as die "Afrika-hut") wat in die Graaff-Reinet distrik voorkom. Obesa Lodge is oorkant die "Obesa Cactus & Succul...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Karoo

Lushof Lodge bied gasteverblyf met etes of op 'n selfsorgbasis en is op 'n plaas ongeveer 55 km van Colesberg af. Die plaas is die ideale basis om die Gariepdam, wat 23 km ver is, te besoek. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Middelburg, Karoo

No. 6 on Church bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die 1800's gebou is. Die kothuis is in 2015 gerestoureer en die oorspronklike houtwerk is sover moontlik behou. Dié restourasie het aanleiding geg...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Karoo

Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Nieu Bethesda en 60 km vanaf Graaff-Reinet, besoek. Ons bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf, id...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Karoo

Fairfield Cottage is ideaal vir ouers van skoolkinders op sportnaweke, reisigers op soek na oornagverblyf en besoekers aan Graaff-Reinet. Die volledig toegeruste selfsorg kothuis kan tot 6 gaste huisves en alle han...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za