Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 6964 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 6964 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Hotelle

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Philippolis, Karoo

Philippolis Hotel is 'n plattelandse hotel in die geskiedkundige dorpie, Philippolis. Die hotel bied verblyf in 3 grasdak-rondawels wat elk slaapplek vir 4 gaste het en in 4 hotelkamers met slaapplek vir 2 gaste. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suid-Kaap, Karoo

Schulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n seunskoshuis in die 1900's gebruik en is toe in 2009 opgeknap en in ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hanover, Karoo

Die Hanover Lodge Hotel is sentraal geleë op die kruispad van die N1- en N10-hoofroetes. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers. Dit is die perfekte plek om te ontspan na 'n lang dag op die langpad. Die h...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR840
R672
per nag, vir 1
Hotel in Prins Albert, Karoo

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit is...

Voorkeurvennoot
50% af Aanbod!
VanafR1 930
R965
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Karoo

Die Queen's Hotel in Oudtshoorn bied 'n ontspannende wegbreek in koloniale-styl verblyf en diens wat aan 'n vervloë era herinner. Die pragtige hotel wat in 1880 gebou is, is uitstekend opgeknap en bied gaste 'n ke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Karoo

Airport Hotel is in Kimberley geleë. Ons bied 'n gratis pendeldiens na en van die Kimberley Lughawe wat 4 km weg is. Ons is sentraal geleë tot alle hoof toeriste aantreklikhede, inkopiesentrums en rolprentteaters....

Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Karoo

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Karoo

Kalahari Lodge is op 'n landgoed in 'n rustige en veilige omgewing, slegs 5 km vanaf Kimberley se sakegebied. Dié lodge is langs die N12 en bied gemaklike verblyf, 'n restaurant en konferensiegeriewe. Verblyf is ...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vosburg, Karoo

Karoo Country Inn is in die bekoorlike Karoodorpie Vosburg. Verblyf word in 10 en suite-kamers met enkel-, driekwart- en dubbelbeddens aangebied. Die kamers het elkeen 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Daa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Cacadu-distrik, Karoo

Wolwefontein Hotel is een van die 5 enigste oorblywende spoorweg-hotelle in Suid-Afrika. Die hotel is gerestoureer en opgeknap, tog het die ouwêreldse bekoring van die 1930's toe die hotel gebou is, behoue gebly. K...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Karoo

Turnberry Boutique Hotel is 'n veilige hawe waar jy gemak en luuksheid kan ervaar in die hartjie van Oudtshoorn. Die vierster-boetiekhotel is bekend vir hul kamers wat pragtig versier is en hul kroeg en restaurant w...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Karoo

Die gewilde en bekende Wagon Wheel Country Lodge is gerieflik geleë net langs die N1. Die kamers is onlangs opgeknap en bied jou die beste waarde vir geld teen baie bekostigbare tariewe. Ons kamers is smaakvol ver...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn is in Colesberg geleë en is die perfekte oorslaapplek in die middel van Suid-Afrika vir moeë reisigers. Die hotel is gerieflik naby die N1 geleë en daar is verskillende verblyf-opsies wat in ied...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pearston, Karoo

Pearston Hotel is al sedert die laat 1800’s bedrywig en dis in die dorpie Pearston geleë tussen Graaff-Reinet en Somerset-Oos op die skilderagtige Blue Crane-roete op pad na Port-Elizabeth en Oos-Londen. Kom en v...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë, en bied landelike styl en gasvryheid in 'n vriendelike atmosfeer. Geniet die Karoo se sonsondergange en winteraande voor 'n vuurtjie. Die ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Karoo

Hotel Oasis is 'n lieflike hotel in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dit is op die N1 tussen Kaapstad en Johannesburg. Dié ruim hotel het 45 kamers met lugversorging en elke kamer het slaapplek vir tusse...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Hotel in Steytlerville, Karoo

The Karroo Theatrical Hotel is op 'n plaas buite Steytlerville en bied gehalteverblyf vir gekultiveerde reisigers. Gaste word verwelkom deur honde wat sal verseker dat gaste heeltemal tuis voel. Die hotel bied slaa...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Karoo

Savoy Hotel Beaufort-West is deel van die Savoy Hotel Group wat in privaat besit is. Dié nuwe erfenisboetiekhotel in Beaufort-Wes het voorheen as Queens Hotel bekendgestaan. Dis in 1894 gebou en onlangs opgeknap om...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Laingsburg, Karoo

The Grand Hotel is in Laingsburg in die hartjie van die sentrale Karoo. Dié omgewing is veral bekend vir sy bergreekse, stofpaaie, voetslaanpaaie en bergfietsroetes. Die verblyf is ideaal vir diegene wat bietjie va...

Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense
Hotel in Graaff-Reinet, Karoo

Drostdy Hotel is 'n luukse hotel geleë in die hartjie van die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die hotel bied 'n keuse van 3 swembaddens in die pragtig versorgde tuine. Daar is ook 'n Africology Spa. Die kamers ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 20

Welkom by die Karoo hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Karoo akkommodasie soek. Wanneer jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za