Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Town is not tidy in terms of logistics, litter and overall tidiness of the town. People are otherwise friendly."
"Maak genoeg tyd om deur die dorp te stap en 'n ete by Ouma Anna is die moeite werd."
"The surrounds are very different from other locations. The weather, from violent thunder/lightning storms to beautiful sunshine/was amazing. "
"Greg gave us loads of local info, and we wanted to stay longer, especially the 16 km hike in the Cambedoo National Park, but alas they were fully booked the next night. Pizza at Mullers was second to none."
"Sal enigeen aanraai om Merweville te besoek. As jy opsoek is na stilte en rustigheid is dit beslis die plek."
"Goeie reëns die afgelope tyd het die Karoo in 'n wonderwerêld verander. Die ooptes en die stilte laat jou langer vertoef."
"Ek verkies koeler weer en die besige stadslewe, daarom sou ek nie self vir 'n lang tyd in die Karoo oorbly nie. Maar ek het geen klagtes spesifiek oor Colesberg nie. Ek het baie lekker oornag en die plaaslike restaurante is uit die boonste rakke."
"We experienced water issues and were unable to shower. After discussions with owner it's a town issue that seems quite regular."
"Mooi ou dorpie. Jammer hulle word so afgeskeep. Ons was regtig bly dat ons van die besige N1 afgedraai het. Die pad was baie stil. Hier en daar 'n pothole, maar heel gangbaar en die moeite werd. Ek hoop regtig die plekkie kry meer aandag. Sal beslis weer afdraai. Dit was lekker om daar oor te bly."