Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Oulike, stil, rustige, veilige dorpie."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Ek verkies koeler weer en die besige stadslewe, daarom sou ek nie self vir 'n lang tyd in die Karoo oorbly nie. Maar ek het geen klagtes spesifiek oor Colesberg nie. Ek het baie lekker oornag en die plaaslike restaurante is uit die boonste rakke."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"'n Baie interessante, verwaarlose dorp met 'n ryk geskiedenis"

Gariepdam, Karoo

Edelweiss B&B

"We experienced water issues and were unable to shower. After discussions with owner it's a town issue that seems quite regular."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Dorp waarna ons altyd sal terugkeer, vol hartsgoed."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Half way break is nice. "

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Mooi ou dorpie. Jammer hulle word so afgeskeep. Ons was regtig bly dat ons van die besige N1 afgedraai het. Die pad was baie stil. Hier en daar 'n pothole, maar heel gangbaar en die moeite werd. Ek hoop regtig die plekkie kry meer aandag. Sal beslis weer afdraai. Dit was lekker om daar oor te bly."

Karoo

Hillside Farm

"In the last couple of years, we have been traveling more often through the Karoo. I really enjoy the little dorpies we travel through and have discovered quite a few gems for accommodation."

Hopetown, Karoo

Karoo Inn

"Nie regtig 'n toeristebestemming nie, maar 'n lekker afstand van Vleesbaai/Mosselbaai area tot Hopetown."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Baie potensiaal, maar daar moet 'n gekonsentreerde poging kom. Ons kom daar as die vakansie net verby is. Van al die belewenisse is net een museum, 'n restaurant en 'n antiekwinkel oop. Die eienaars dink die groot druk en harde werk is verby en nou moet hulle rus. Phillippolis is nie eers 'n toerismebestemming nie, net oornag vir all die reisigers. Kan verander."

Graaff-Reinet, Karoo

10 Parsonage Street - De Kothuize

"Nice town, great stop en-route to the Garden Route. "

Gariepdam, Karoo

Edelweiss B&B

"Perfect halfway stop for traveling between Cape Town and Pretoria."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Kan gerus Inni Kraal Restaurant aanbeveel wat stapafstand van Donalds Guest House is. Lekkerste skaapstertjies en pizza."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Beslis goeie stilhouplek tussen Gauteng en die Kaap."

De Aar, Karoo

Potties Guesthouse

"Soos baie klein dorpe in S.A. lyk die dorp nie baie goed opgepas nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Karoo National Park is a MUST."

Nieu-Bethesda, Karoo

House No.1

"It is a beautiful little town with interesting features and good restaurants!"

Beaufort-Wes, Karoo

Haus Holzapfel

"It's perfect as it is."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"No streetlights and no clear road markings coming off the N1. Very confusing to get to our destination."

Victoria-Wes, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Pragtige, rustige dorpie. "

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Such a lovely little town and breakfast at Die Vetmuis Plaaskombuis was a winner! Pity we arrived too late to have dinner there."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Lovely little town with excellent restaurants. Quiet and safe - perfect for a rest stop."

Hanover, Karoo

Trappieskop

"Hanover is niks meer as herrinneringe van 'n buurdorp gedurende kinderjare nie."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"The town will require more tourists to ensure it survives!"

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Enjoy the historic value and friendly people!"

Beaufort-Wes, Karoo

La Paix Guesthouse

"Moet definitief by 4 Sheep Restaurant gaan eet! Baie lekker kos en vreeslike vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Hou baie van Karoo Nasionale Park. Goeie stopplek tussen tuinroete en Pretoria."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Het Allards Bistro & Pizzeria baie geniet - hulle skaapstertjies 'n moet wanneer jy Colesberg besoek."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Die skoonste dorpie wat ek nog gesien het."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Baie mooi dorpie. Vriendelike inwoners en dorpie se strate is skoon. Die kerk is die hoogte punt en ons was bevoorreg om binne die kerk te gaan kyk."

Blad
Blad 124 - Wys 3691 tot 3720
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang