Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Pragtige, ou dorpie."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Richmond is maar ;n klein dorpie, maar daar is darem genoeg winkels en eetplekke vir die oornagbesoeker."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Ek voel hulle kan aandag daaraan gee dat eetplekke later oop is om by te eet of te bestel."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Sover ons kon sien, is daar net 'n gedeelte van die dorp wat netjies onderhou is. Gee nie 'n baie goeie indruk nie, maar voel nie onveilig nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Sekere dele van die dorp lyk maar verwaarloos."

Karoo

Eco Karoo Mountain Lodge

"Die enigste aspek wat toeriste in ag moet neem, is dat die paaie in die SA platteland geweldig agteruit gaan. Om by Eco Karoo uit te kom moet mens noodgedwonge van die paaie met slaggate trotseer. Die laaste stukkie grondpad is glad nie 'n probleem nie."

Karoo

Rondefontein Guest Farm

"Love the farm stays."

Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View

"Moontlikheid om uit sy nate te bars. "

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Very happy, thank you. "

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Pragtige area, maar daar is bittermin winkels, so dit is beter om jou eie kos etc. te vat."

Karoo

Grootfontein Gasteplaas

"Maak die Karoo gerus deel van jul vakansie. Besoek 'n plaas vir 'n aand en braai 'n paar lamtjoppies onder die sterrehemel."

Beaufort West, Karoo

17 On Bird Guest House

"Beaufort-Wes het 'n groot verskeidenheid van gastehuise en oorslaapgeriewe. Daar is ook interessante museums om te besoek as jy genoeg tyd daarvoor kan inruim. Daar is ook 'n paar eetplekke en restaurante om te gebruik indien die gastehuis waarin jy oorslaap nie etes bedien nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Ons is steeds in 'n lockdown en besighede gryp nie die kans aan om van toeriste se geld gebruik te maak nie. In Europa werk almal gedurende die seisoen hulle besimpeld om geld te maak. In Suid-Afrika is hul skynbaar bietjie lig in die broek. As die klok 13:00 slaan op 'n Saterdag sluit hulle hulle deure en steek eers weer Maandag hul neuse daar uit. Ek is gereed om te spandeer en my deel vir klein besighede te doen, helaas is hul skynbaar tevrede met wat hul het. Hou dan op met kla en steek hand in eie boesem."

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"Dit is vir my maar altyd beter om by Cambro oor te slaap."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Ek het Richmond nogal as 'n stil en verlate plekkie ervaar. Die kerkgebou is besonders en trek dadelik aandag."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Oulike klein dorpie."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Such a beautiful little town!"

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Ken glad nie die omgewing nie."

Beaufort West, Karoo

Villa Contessa

"Dit is 'n gemaklike dorp om oor te slaap."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Baie rustige dorpie. Gawe inwoners."

Somerset East (KwaNojoli), Karoo

Gate 66

"Mooi dorpie en natuur."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Rustige klein dorpie - ideaal as jy wil afskakel. Internetopvangs is sporadies. Uilhuis is die groot toeriste aantreklikheid - baie interessant. Paar klein eetplekkies en ook die brouery wat boetiekbier en 'n lekker kaasbord bedien."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Book well in advance because the town is becoming quite popular. Do your shopping beforehand in Colesberg if you're coming from Cape Town, because the local shop doesn't stock everything you'll need. Places to visit and things to do: Tjailatyd is a must, cocktails at De Stijl, boat cruise on the dam, nature reserve drive, dinner at Quenna Bistro."

Karoo

The Vale Karoo Farm

"Not as a destination per say, but as an overnight destination it is suitable."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Sal graag weer daar 'n draai wil maak om alles te kan ondersoek en te beleef!"

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Carnavon as dorpie het nie veel om aan te bied as 'n toeristebestemming nie, maar wel die omliggende omgewing soos Osfontein Gasteplaas en die naasliggende dorpie Loxton."

Page
Page 125 - Showing 3721 to 3750
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers