Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karoo

4.2 / 5  
volgens 9065 resensies
Lees regte resensies van Karoo van 9065 geverifieerde gaste.
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karoo Selfsorg-eenhede

607 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 100
R1 260
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Philippolis, Karoo

Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is die ideale plek om te oorn...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Karoo

Karoo Retreat Guesthouse is in Oudtshoorn geleë. Dit is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat gra...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié woonstel bied selfsorgverblyf vir 'n gesin van 4 verkieslik vir oornagverblyf. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer,...

Voorkeurvennoot
60% af Laaste Kans!
VanafR1 850
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn, Karoo

Cango Accommodation Units is in Oudtshoorn, 'n stad wat veral bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld. Die Kangogrotte is slegs 10 minute se ry van die verblyf af en is ideaal vir enkelreisigers, paartji...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes en bied professionele diens en 'n bakgat-ervaring. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat geskik is vir 8 gaste. Elke eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Karoo

Olijvenhuis is op 'n plaas 5 km buite Beaufort-Wes geleë en bied ruim verblyf wat ideaal is vir gesinne. Dit dien ook as die ideale oornagverblyf. Die 2 kothuise word deur olyfboorde omring en is volledig toegerus...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beaufort-Wes, Karoo

Die Skooltjie is op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dié historiese eko-toeristebestemming is die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo en bied 'n rits Steentydperk-besienswaardighede, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n heerlike privaat tuin, veilige parkeerplek op die perseel en 'n buite-braaiplek. Troeteldiere word onge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn, Karoo

[email protected] is in Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Die dorp is op die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dit spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld en dié volstruise is op...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Karoo

Kranskloof skuil in die hartjie van die Klein-Karoo en bied selfsorgverblyf in 'n ware paradys vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Ons lodge is 15 km vanaf Oudtshoorn langs die R328 op pad na die Kango-grotte. On...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Karoo selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Karoo akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]