Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kasouga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kasouga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kasouga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kasouga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kasouga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kasouga

Vanaf
R2 780
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

The Oyster Shack bied verblyf in 'n smaakvol versierde huis in Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 en is net 'n paar minute se ry van Kariega-strand, die winkels en restaurante af. Die huis beskik ...

Vanaf
R2 530
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

The Oyster Box Beach House het een van die mees skouspelagtige see-uitsigte. Ontspan op die dek na 'n dag in die son en geniet 'n drankie langs die swembad terwyl jy na die manjifieke uitsigte of walvisse kyk. The...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Indigo Apartment bied selfsorgverblyf in Kenton-on-Sea. Dis naby die rivier en sowat 2 km van die strand af. Die ruim woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die t...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Paulyn Place is 'n gemeubileerde selfsorgkothuis in die kusdorpie Kenton-on-Sea aan die Oos-Kaapse Sonskynkus. Kenton-on-Sea is tussen die Boesmans- en Kariegarivier geleë en dis sowat halfpad tussen Oos-Londen en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Slipway is in Boesmansriviermond, sowat 25 km vanaf Port Alfred, op die westelike oewer van die Boesmansrivier geleë. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. D...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Bushmans River, Boesmansriviermond

Bushmans Beach House is in die geskiedkundige deel van Bushmans River. Dié vakansiehuis is 100 m van die rivier af en 'n paar minute se ry van die strand af. Die huis is ideaal vir 12 gaste en het 5 slaapkamers e...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Berries Corner bied gemaklike selfsorgverblyf is 'n stylvolle en lugtige vyfslaapkamerhuis net oorkant die Boesmansrivier in Kenton-on-Sea. Gaste kan saam met vriende en familie kuier, 'n rustige klein-dorpie-ervari...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 900
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

The View is in Kenton-on-Sea geleë en is ideaal vir groot groepe en gesinne. Daar is slaapplek vir 13 gaste. Daar is matrasse vir ekstra gaste, maar hulle moet hul eie beddegoed saambring. Dié ruim vakansiehuis h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Friedenheim is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers op die onderste verdieping van 'n privaat huis in Merry Hill in Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf 2 Blouvlagstrande en 2 get...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Our Shack at Bushmans River Mouth is 'n oorspronklike hut in Boesmansriviermond wat sowat 'n uur en 15 minute se ry vanaf Port Elizabeth is. Dis net 5 minute se stap vanaf 'n kerk en tennisbaan. Dié hut is eenvoud...

Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

The Stables bied selfsorg-vakansieverblyf vir gesinne wat lief is vir water en die natuur. Dié kothuis is volledig toegerus met moderne geriewe, soos sekuriteit. The Stables is 'n oopplan-vakansiehuis wat deur 'n...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Bushman's Cabin is in 'n stil buurt in Boesmansriviermond geleë. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk 'n dub...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Woodlands Cottages and Backpackers is aan die oewer van die Boesmansrivier geleë. Dit is 'n absolute paradys vir voëlkykers - verskillende voëlspesies kom kuier daagliks by ons, selfs die pragtige loerie. Woodlan...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Bushys Oak is ‘n gerieflike selfsorghuis in ‘n vreedsame parkarea in Boesmansriviermond. Dié dorpie skuil teen ‘n riviermond wat na die see lei en dis naby strande en wildparke. Dié huis het slaapplek vir 1...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Vogel's Nest is 'n ruim A-raam selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Boesmansriviermond. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, een op grondvloer en twee op die eerste verdieping. Die slaapkamer op...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Surprise Guest House is in 'n stil buurt in Boesmansriviermond met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Dié selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 2 van di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Rendezvous is 'n moderne selfsorg-vakansiewoonstel aan die oewer van die Boesmansrivier in 'n stil keeromstraat. Die woonstel is op die onderste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis en het 'n privaat ingang. Die w...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei

Makarios on the River is aan die oewer van die Boesmansrivier in Nature's Landing Eco Estate. Daar is 4 eenhede wat verblyf aan 8 gaste bied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-be...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei

River Cottage is op 'n eko-landgoed in Boesmansrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Gaste word omring deur wild en die rustige die natuur terwyl hulle luukse verblyf in die goed ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei

Natures Cottage skuil op die oewer van die rivier in Boesmansriviermond, 'n klein dorpie 25 km vanaf Port Alfred. Dié kothuis bestaan uit 2 aparte kamers, elk met 'n kombuisie, slaaparea, en 'n en suite-badkamer....

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za