Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kasouga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kasouga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kasouga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kasouga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kasouga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kasouga

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

Garden Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n mooi, alleenstaande kothuis in die tuin van die eienaar se perseel. Die kothuis is in Port Alfred, net 2,4 km van die strand af. Dié kothuis het 'n slaapkamer ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

De Deus bied selfsorgverblyf in Port Alfred naby die Sibuya Wildreservaat, Fish River Sun Country Club, Kowie-rivier, Kasouga-strand en Kelly's Beach. Die verblyf bestaan uit 3 selfsorgeenhede, elk met 'n privaat ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Eleven Keey House is in Port Alfred, halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen. Die perseel het 2 verblyf-opsies. Die Eleven Keey hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens....

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Tertia's Log Cabin is 'n gerieflike en ten volle toegeruste hut in 'n stil woonbuurt in Port Alfred, Oos-Kaap. Dit is reg in die hartjie van Kowie, met 'n uitsig oor Port Alfred Royal Golf Club en die see. Hier ruik...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Full Circle Cottage is op 'n kleinhoewe aan die oewer van die Boesmansrivier en omring deur wildreservate. Dis sowat 16 km vanaf Kenton-on-Sea en vorm deel van die asemrowende Sonskynkus. Die selfsorgkothuisie het...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

The Beach House is die enigste luukse gastehuis reg teen die strand by Port Alfred. Word wakker met die klanke van die see, kyk na die bote wat verbyvaar en hou die dolfyne dop wat in die branders speel. Akkommodas...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Shelly Beach Cottages in Port Alfred is in 'n welige en privaat tuin geleë wat 'n hele paar ruimtes vir ontspanning bied waar jy kan dink, rustig lees of 'n glas wyn of intieme gesprek kan geniet. Die mooi, klein b...

Vanaf
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

Angel Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Port Alfred. Dié eiendom is troeteldiervriendelik en naby die Kowierivier, asook geriewe en trekpleisters in die dorp. Dié kothuis het 'n privaat i...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

Fairlie House is in 'n stil straat in 'n woonbuurt in Port Alfred geleë en bied gerieflike akkommodasie naby die middedorp, Royal Port Alfred Gholfbaan en Kelly's Blouvlagstrand. Ons bied verblyf in 'n B&B-eenhei...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

Kellys Beachfront Apartments is teen die see in Port Alfred aan die Sonskynkus geleë. Die eenhede is ideaal geleë, oorkant die gewilde Kelly's Beach. Verblyf word in 4 selfsorg-woonstelle wat elkeen slaapplek vir...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Mentone House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eksklusiewe rivierfronthuis met 'n privaat jetty. Hierdie pragtige gemeubileerde vyfslaapkamerhuis is langs die Kowierivier in Port Alfred en bied 'n lieflike uits...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Gillroy House is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelkamer en panoramiese uitsigte op die Royal Port Alfred Gholfbaan. Dis veilig en maklik bereikbaar. Dié eenheid is klein, maar goed ingerig met 'n sitkamer...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Alfred, Wildekus

The Royal St. Andrews Hotel, Konferensiesentrum en Spa bou vandag steeds voort op hul trotse, tradisionele gasvryheid wat dateer uit 1924. Die pragtige gerestoureerde gebou is ook die tuiste van die Highlander Pub ...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Boknesstrand, Sondagsriviervallei

Sandcastle is 'n selfsorghuis met 'n Griekse styl en is net 100 m vanaf die stand in Boknesstrand. Boknes het 'n see en 'n meer en is naby Cannon Rocks wat bekend is vir vlieërbranderry. Dié huis is bied slaapple...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Boknesstrand, Cannon Rocks

Deze Plaats is in Boknesstrand en bied goeie verblyf vir 'n eenvoudige gesinsvakansie. Dit is slegs 100 m van die strand en strandmeer af en is binne maklike bereik van 'n algemene handelaar en eetplekke. Dié ver...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 61 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za