Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Katberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Katberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Katberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Catberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Katberg Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
30% af Aanbod!
VanafR1 908
R1 336
per nag, vir 2 mense
Hotel in Katberg

Die Katberg Mountain Resort en Hotel is op 'n skouspelagtige landgoed van 400 hektaar hoog teen die Winterberge geleë. Hierdie rustige berg-toevlugsoord kombineer gerieflike verblyf en 'n 18 putjie-kampioenskapghol...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Katberg

Vanaf
R4 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Golden Glen Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgplaashuis tussen die majestueuse Winter- en Katberge in die Post Retief-distrik van Adelaide en Fort Beaufort. Die huis het slaapplek v...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Waylands Country House is 'n intieme en eksklusiewe verblyfplek geleë op die noordelike helling van die majestueuse Katberg Bergreeks. Naby geleë aan die malaria vrye Mpofu Game Reserve. Die ruim Art Nouveau Man...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Katberg

Vanaf
R660
per nag (plek vir 6)
Lodge in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Mountain View Farms is in die Oos-Kaap geleë, noord van Fort Beaufort en vorm deel van die Katrivier-bewarea. Dié lodge is in 'n ongerepte woud van 1200 hektaar en perfek vir diegene wat die rustigheid van die nat...

Vanaf
R905
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Windrush on Hogsback bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise op 'n groot eiendom met pragtige uitsigte en 'n rustige atmosfeer. Windrush is in die klein dorpie Hogsback geleë en dis 142 km vanaf Grahamstad. ...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Hogrock Falls bied gemaklike verblyf in 2 woudkothuisie in Hogsback. Dis maklike bereikbaar vanaf die watervalle en pragtige woud, en bied fantastiese uitsigte vanaf die dek wat lyk asof dit bo die bome sweef. Daar ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 525
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Wild Fox Hill Eco Cabin is 'n gesellige dog ruim ekohuisie in die Hogsbackberge met uitsigte op die berge waar die son opkom. Dié huisie is ideaal vir diegene wat vir 'n rukkie wil wegkom van al die tegnologiese st...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Maple Grove in Hogsback bied selfsorg-eenhede in Bo-Hogsback wat skuil agter 'n laan van haselneutbome met 'n mooi uitsig oor 'n tuin. Die verblyf is stil en is ideaal vir diegene wat die stad wil ontsnap. Verblyf...

Spesiale Aanbod!
VanafR500
R333
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Serendipity Self-catering Cottages is 'n unieke instansie in die pragtige dorp Hogsback, in die woud en die Amatola-bergreeks. Dié gastehuis bied skilderagtige uitsigte oor die bos. Verblyf by Serendipity Self-cat...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Lowestoffe Country Lodge is 'n wegbreekplek met selfsorggeriewe met die Elandsberge in die agtergrond. Die omgewing bestaan uit uitgestrekte grasveld en kliprantjies wat kronkel na die rivier. Hierdie wonderskone na...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Katberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]