Indien jy Kathu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kathu.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kathu Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kathu accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kathu akkommodasie
29 lekke plekke om te bly
Acacia Gastehuis is in die mooi dorp Kathu en omring deur pragtige kameeldoringbome. Verblyf bestaan uit 'n keuse ...
Kathu Lodge is sentraal geleë in 'n spogbuurt in Kathu tussen Kuruman en Upington geleë. Hierdie Noord-Kaapse gaste...
Kelkies Rest Self-catering is 'n knus woonstel vir 3 gaste in Kathu in die middel van die Kalahari-woestyn. Die wo...
Villa Mosaiko is in die rustieke dorpie Kathu in die Noord-Kaap geleë. Villa Mosaiko het 6 kamers met slaapplek v...
VredenRust bied gerieflike kamers in Kathu. Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat geskik is vie 8 gaste. Elke kame...
RustHuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Kathu. Die woonstel het 'n privaat ingang e...
Kudu Cottages bied gerieflike selfsorg-verblyf in Kathu in die Noord-Kaap. Die sentrale ligging bied toegang tot 'n...
PietMeis Selfsorg Akkomodasie is 'n selfsorgwoonstel in Kathu wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die woonstel het 'n ...
Kalahari @ Kathu Gastehuis bied gerieflike kamers vir besoekers wat Upington, Postmasburg, Kathu, Hotazel, Kuruman ...
Kathu Inn is maklik om op te spoor. Dis langs die N147, net sowat 5 minute vanaf die middedorp. Kathu is die Noord...