Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kayserstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kayserstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kayserstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kayser's Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kayserstrand Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Skylark Holiday Flat 1 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 mense in Kayser's Beach. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 4 enke...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Little Arniston in Kaysers Beach is ’n bekoorlike en knus selfsorgkothuis wat ideaal is vir ’n gesinsvakansie in Kayserstrand. Die eenheid is ongeveer 5 minute se stap vanaf ongerepte strande en rotspoele. Die k...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Magpie Cottage is in die kusdorpie Kayser's Beach in die Oos-Kaap geleë. Dié eiendom is 500 m vanaf Kayser's Beach en 35 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei sla...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Khala Moya Self-Catering is in 'n pragtige natuurreservaat in Kayser's Beach, 'n sonderlinge dorpie aan die Sonskynkus. Dis net 30 km suid van Oos-Londen. Dié pragtige kuslyn spog met ongerepte strande en warm Indi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Sea-La-Via is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis in die kusdorpie Kayser's Beach. Dié vakansiehuis is sowat 500 m vanaf die strand geleë. Sea-La-Via is 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers en 1 badkamer...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Skylark Holiday Flat 2 is 'n selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Kayser's Beach. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kom...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Skylark Holiday Flat 3 is 'n selfsorgwoonstel vir 2 in Kayserstrand. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-ko...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Millwood Cottage is 'n visserskothuis in Kaysers-strand. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n buitestort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Buffelstad, Kayserstrand

Kaysers Treasure is in Kayser's Beach geleë en gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir 9 gaste. Dié grondvloerwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en deel die gebruik van badkamers met storte. Twee van die slaapkam...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Kayserstrand

Vanaf
R925
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Christmas Rock Holiday Home bied rustieke selfsorgverblyf in die klein kusdorpie Christmas Rock, wat net 30 km van Oos-Londen Lughawe, winkels en winkelsentrums af geleë is. Die rondawelhuis het 2 slaapkamers en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za