Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (4)
Wildsplase (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Keidebees

4 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Keidebees van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Keidebees besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keidebees.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keidebees akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keidebees Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keidebees Akkommodasie

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Keidebees

Das Dunen is 'n gastehuis in die woonbuurt, Keidebees, Upington, in Suid-Afrika se Groen Kalahari. Verblyf beskik oor 2 kamertipes wat almal smaakvol versier is en ingerig is met koningingrootte-beddens of 2 driek...

Vanaf
R693
per nag, vir 2 mense
Hotel in Keidebees

Desert Palace Hotel and Casino ResortHotel is 'n 3-ster-hotel en is in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf Upington geleë. Dit is op die pad tussen Kuruman, Vryburg, Johannesburg en ...

15% af Aanbod!
VanafR850
R723
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees

Abbiamo Guest House bied bekoorlike en stylvolle verblyf. Ons is in Keidebees, 'n luukse woonbuurt in Upington, geleë. Abbiamo Guest House is werklik 'n droom wat waar geword het. Met ons hartlike ontvangs en gasvr...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keidebees

Soos wat jy Upington binnery van Johannesburg/Olifantshoek se kant af is Tshahitsi Lodge jou eerste afpakplek vir rus, kos en die nuutste reis-inligting. Ons stel Tshahitsi Lodge as bekostigbare verblyf vir al ons k...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees

Casa Calida is in Upington geleë en dis die ideale bestemming as jy die Noord-Kaap wil verken. Daar is 3 kamers waarvan 1 rolstoelvriendelik is. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie met voorraad,...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Keidebees

The Cape Lodge bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Akkommodasie is beskikbaar in gesinseen...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Keidebees

Kalahari Lion's Rest is in die hartjie van die Kalahari, in Upington, geleë. Dit is langs die Oranjerivier en bied aan gaste uitstekende uitsigte en 'n keuse van 8 lieflike kamers. Een van die kamers is rolstoelvr...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees

Browns Manor is een van die eerste huise wat jy sal gewaar soos jy Upington binnery via die Olifantshoekpad/N14. Ons bied 'n gerieflike, stylvolle ervaring met die gemak en gasvryheid wat eie is aan die Noord-Kaapse...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees

Arquila Guest House is 'n vriendelike gastehuis in Keidebees, Upington, in die Groen Kalahari. Hier by Arquila word gaste op die hande gedra en ons nooi jou uit om te ontspan en rustig te raak na jou lang reis of we...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keidebees

Naba Lodge is in Keidebees, Upington geleë en bied gerieflike verblyf met verskeie tuine en ’n swembad. Dié oasis in die Kalahari is ideaal vir groepe, konferensies en geleenthede. Verblyf word in 6 standaardk...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Keidebees

Esme's Guest House bied gerieflik gemeubileerde kamers in Upington, halfpad tussen Kimberley, Spingbok, Calvinia, Vryburg, Namibië en De Aar, en binne maklike bereik vanaf die hoofweë. Verblyf beskik oor 8 Dubbel...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees

à La Fugue Guesthouse is in Upington in 'n besonderse mooi tuin met 'n helderblou swembad, grasdak-lapa en 'n atmosfeer wat herinner aan dié van 'n tropiese eiland geleë. Ons bied verblyf in lieflike hutte met s...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Keidebees

'n Unieke ervaring wag vir jou by The Orange Apple Guest Lodge! Ons onderneming is 100 m van die N14 hoofweg af - ideaal geleë vir vinnige toegang. Ons bied pragtig toegeruste luukse kamers met en suite badkamers...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Keidebees

Allianto Self-Catering is in Keidebees in Upington geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die ee...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keidebees

Tramonto Lodge bied gerieflike oornagverblyf ná 'n lang rit deur die Kalahari. Dié lodge is 'n oase vir moeë reisigers en spog met 'n kristalhelder swembad en 'n gemeenskaplike braai-area. Elke eenheid word daagl...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees

Fish Eagle's Nest is 'n gastehuis in Upington. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 1 selfsorg-eenh...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keidebees

Kalahari Rus is in Upington geleë, aan die oewer van die Oranjerivier, een van die grootste riviere in Suid-Afrika. Upington bied 'n ryk kultuur en geskiedenis aan besoekers. Kalahari Rus bied netjiese en skoon oor...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Keidebees

Allianto Boutique Hotel is in 'n egte pioniershuis en is een van die eerste permanente strukture wat in Upington gebou is. Die oorspronklike pioniershuis is in 1896 van sandsteen en kleistene gebou en vorm die basi...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keidebees

Meerkat Overnight Accommodation is 'n gerieflike oopplan-eenheid in Upington, naby aan al die restaurante en winkels. Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, TV met volledige DStv, koffie- en teema...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Keidebees

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
B&B in Middelpos, Oosterville

Cozy Guesthouse is in Upington geleë en bied ruim kamers naby die middestad. Daar is 'n 2-enkelbedkamer met slaapplek vir 2, 'n dubbelkamer en 'n koningkamer, asook 'n gesinskamer met slaapplek vir 4. Elke kamer h...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Keidebees akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Upington blad indien jy na meer Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za