Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Keimoes

4.1 / 5  
volgens 64 resensies
Lees regte resensies van Keimoes van 64 geverifieerde gaste.
Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keimoes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keimoes Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Keimoes

Kom geniet 'n onvergeetlike kamp-ervaring op 'n werkende wynplaas. Asemrowende sonsondergange, meer as 'n 100 voëlspesies binne 'n radius van 15 km van Tkabies af en ons kenmerkende Kalahari-gasvryheid sal jou kui...

33% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR300
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes

Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, kampterrein, koffiewinkel en plaasstal is langs die R27 geleë. Dié gastehuis beskik oor 10 eenhed...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimoes

Elim Guest House word omring deur welige groen wingerde en skuil in die Oranjeriviervallei wat op die randjie van Keimoes in die Noord-Kaap is. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf...

10% af Winteraanbod!
VanafR790
R711
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes

Aloe View is 'n unieke gastehuis sentraal geleë in Keimoes se hoofstraat langs die hoofweg. Die gastehuis bied 5 en suite-kamers wat individueel versier is. Vars, wit linne en toiletware word voorsien in elke kam...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes

La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 selfsorg is. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op so... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Keimoes

The Overlook is gerieflik geleë op 'n heuwel in die middel van die dorp Keimoes. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 3 grasdak-chalets en 'n gesinseenheid met lieflike uitsigte oor die wingerde van die Oranj...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. Dié lodge is 40 km vanaf Upington op die hoofpad tussen Keimoes en Kaapstad geleë....

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kanoneiland, Keimoes

African Vineyard Guesthouse & Wellness Spa is naby Upington en Keimoes in die Noord-Kaap en dit is in die luisterryke wingerde van Kanoneiland in die Groen Kalahari-streek geleë. Dit is die ideale plekkie vir gaste...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimoes

Die Akker Guest House is net 14 km vanaf Keimoes en 60 km van die asemrowende Aurgrabies-waterval in die Noord-Kaap geleë. Hierdie eenhede bied gerieflike verblyf vir 6 gaste en die stoep en lapa het pragtige uitsi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Keimoes

Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge word omring deur wingerde en bied aan besoekers en toeriste die ideale akkommodasie sowel as 'n ven...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Keimoes akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kalahari blad indien jy na meer Kalahari akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...