Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Keimoes

4.2 / 5  
volgens 95 resensies
Lees regte resensies van Keimoes van 95 geverifieerde gaste.
Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keimoes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keimoes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Keimoes

Kom geniet 'n onvergeetlike kamp-ervaring op 'n werkende wynplaas. Asemrowende sonsondergange, meer as 'n 100 voëlspesies binne 'n radius van 15 km van Tkabies af en ons kenmerkende Kalahari-gasvryheid sal jou kui...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimoes

Kalahari Water Holiday Farm bied selfsorgverblyf 5 tot 10 minute vanaf Keimoes in die Noord-Kaap. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n verskeidenheid avontuurdoendinge. Verblyf by Kalaha...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Keimoes

Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Oord in Kanoneiland, Upington

Oranjerus Resort is aan die oewer van die Oranjerivier in die dorpie, Kanoneiland in die Groen Kalahari geleë. Dit is net 30 km buite Upington en die perfekte oornagplek vir gaste wat die Kgalagadi-oorgrenspark, di...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kanoneiland, Upington

Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek of groep vriende. Die huis is op 'n wyn- en branderwynplaas en gaste wat hier bly kan gratis wynproe....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kanoneiland, Upington

Orange View is 'n privaat kothuis langs die Oranjerivier, 17 km vanaf Upington en naby Louisvale-dorp, in die hartjie van die druiwelandgoed. Braai lekker op die stoep en luister na die Oranjerivier terwyl jy 'n pra...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

Vergelegen Country Guesthouse is in die Oranjeriviervallei in 'n pragtige plaasomgewing aan die buitewyke van Kakamas. Die gastehuis is op die deurpad na die Kalahari en Namibië, Namakwaland en die Richtersveld. Di...

Vanaf
R1 365
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kakamas, Groen Kalahari

Die Kalahari Gateway Hotel is in die hartjie van die Noordwes-Kaap geleë, net 40 km vanaf die legendariese Augrabies Waterval, op die roete na Namakwaland met sy asemrowende lenteblomme. Verblyf word gebied in 26 ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas, Groen Kalahari

The Meerkat Compound bied gerieflike, huislike selfsorgverblyf in Kakamas in die Noord-Kaap. The Meerkat Compound kan maklik bereik word met die N14, wat dit ideaal maak vir diegene wat reis na Namibië of wat die K...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kakamas, Groen Kalahari

Palmhof Chalets is in Kakamas, naby die Oranjerivier, in die hartjie van die skilderagtige Groen Kalahari geleë. Ons streef daarna om ons gaste te bederf met 'n rustige, aangename ervaring in hierdie vreedsame omge...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R536
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kakamas, Groen Kalahari

Peaceful Garden Cottage bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n stil woonbuurt in Kakamas. Dié oopplan-kothuis is in die tuin van die eienaar se hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Keimoes akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kalahari blad indien jy na meer Kalahari akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za