Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)
Indien jy Kelso besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kelso.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kelso akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kelso Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kelso Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kelso

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Sea Forever is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Pennington, slegs 4 minute se stap vanaf die strand, 1 km vanaf Pennington se visvangplek en 14,5 km vanaf die Vernon Crookes Natuurreservaat. Dié huis het slaa...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Park Rynie, KwaZulu-Natal

Rocky Bay Resorts is aan die skilderagtige Suidkus van KwaZulu-Natal, minder as 'n uur vanaf Durban geleë. Lieflike somers, gematigde winters en 'n ligging tussen goue strande, inheemse woude en golwende heuwels ma...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Villa Syringa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Pennington op KwaZulu-Natal se Suidkus. Die vierslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en is 350 m vanaf Nkomba-strand wat dit idea...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Oord in Pennington, KwaZulu-Natal

Pennington Resort Conference and Adventure Centre is 500 m vanaf die strand in Pennington en is ideaal vir groepe en gesinne. Die oord bied eenhede met slaapplek vir 2 tot 12 gaste. Die chalets, houthutte, kothuis...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
B&B in Pennington, KwaZulu-Natal

Ironwood Lodge bied ontspanne verblyf en vriendelike en opregte gasvryheid. Dié lodge is loopafstand vanaf die strand en is in Pennington, wat 45 minute suid van Durban is geleë. Daar is pragtige see-uitsigte. I...

Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Park Rynie, KwaZulu-Natal

Rocky Bay Resorts is geleë aan die skilderagtige suidkus van KwaZulu-Natal minder as 'n halfuur van Durban af. Heerlike somers en matige winters omring deur goue strande, inheemse bos en rollende heuwels maak Rocky...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Pennington Waves bied vakansieverblyf met direkte toegang tot die strand en is ruim genoeg vir 'n gesin. Dit is in die historiese dorpie Pennington aan die Suidkus geleë en is net 72 km van Durban af. Pennington Wa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

Botharus is 'n volledig toegeruste selfsorg-vakansiehuis met 'n gedeeltelike see-uitsig in Pennington, 'n stil dorpie in KwaZulu-Natal. Die strand, winkels, restaurante en ander geriewe is binne 10 minute se stap va...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

The Silver Oaks Lodge is gerieflik gemeubileer en is op 'n woudlandgoed in Peddington geleë. Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 4 slaapkamers. Die badkamers het 'n bad of 'n stort, en word...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pennington, KwaZulu-Natal

The Silver Oaks House is 'n bekoorlike huis in die veilige woudlandgoed, Silver Oaks, in Pennington aan Durban se Suidkus. Die eenheid is naby winkels, gholfbane en Pennington se hoofswemstrand. The Silver Oaks Ho...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za