Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)
Indien jy Kelso besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kelso.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kelso akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kelso Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kelso Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kelso

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R570
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Park Rynie, KwaZulu-Natal

Oceanic is 'n tuinkothuis in die kusdorpie Park Rynie aan die Suidkus. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die oopplan-leefarea en kombuis het 'n ys...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

15onRaymond is in die kusdorp, Scottsburgh. Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste en 'n huisie met slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n TV met DS...

Vanaf
R989
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Sole's Leap bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ligte en lugtige, verwelkomende eenheid wat in 'n kompleks in die kusoord-dorpie, Scottburgh, geleë is en net 'n hanetreetjie van die strand af is. Dié sonderling...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Summer Sand Holiday Cottages bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise in Scottburgh-Suid. Die verblyf skuil in ’n welige, tropiese tuin met ’n seebriesie, palmbome wat swaai, volop voëllewe en die klank va...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Hierdie klassieke Scottburgh-tuiste is uniek versier en bied gerieflike verblyf en 'n huislike atmosfeer met persoonlike aandag aan detail en ouwêreldse gasvryheid. Ambercrest Guesthouse and Self-Catering is in 200...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Yare Yare, in Scottburgh, is 'n ruim gesinshuis met slaapplek vir 8 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die tuin, swembad en see. Die huis het 3 slaapkamers;. Die eerste slaapkamer is en suite en die ander twee sl...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

The Gulls bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Scottburgh. Die ligging bied toegang tot die strand, restaurante en winkels in die area. Die woonstel beskik oor 3 sl...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Dunn's Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Scottburgh naby kruideniersware- en ander winkels, Scottburgh se strand en die Scottburgh-gholfklub. Daar is 2 oulike woonstelletjies met 'n uitsig oor '...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Seahorse 18 is in Scottburgh aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gerieflike vakansieverblyf, ideaal vir ’n gesin of groep vriende. Dié eenheid het 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gas...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Sea Horse 17 is 'n woonstel aan KwaZulu-Natal se suidkus, net 5 minute van Scottsburgh se hoofstrand en sakekern af. Opknappingswerk is op die oomblik aan die gang. Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 4 badka...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Seahorse Unit 4 is ’n selfsorg-woonstel in ’n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Scottburgh. Die dorp spog met uitgestrekte strande, inheemse woude en pragtige heuwels. Dié drieslaapkamer-eenheid bied slaap...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Bazley Berghs is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in die vreedsame Bazley Beach geleë is. Dié eiendom is net 500 m van die strand af. Dié woonstel het sy eie ingang en beskik oor 2 slaapkamers e...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Villa Florence - Strelitzia House, Wedding and Celebration Venue, is in die dorp Bazley in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is slegs 500 m van die pragtige en afgeslote Ndesingaan-strand af. Die kothuis bied privaat toega...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Villa Florence - Self-catering Cottages is in Bazley, KwaZulu-Natal, net 500 m vanaf die pragtige en afgeleë Ndesingaan-strand geleë. Die kothuise het privaat toegang tot die strand wat deur wagte gemonitor word, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Dollies Place is 'n kothuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Bazley Beach. Die eiendom is 1 km vanaf die strand. Dié enkelkothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

44 Coral Sands is ’n veilige, netjiese drieslaapkamer-vakansiewoonstel in Scottburgh aan die KwaZulu-Natalse Suidkus met twee badkamers, ’n balkon, onderdakparkeerplek en ’n 180°-see-uitsig. Die woonstel is...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

11 Coral Sands is 'n vakansiewoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Scottsburgh. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand, strandmeer en restaurante. Dié smaakvol gemeubileerde woonstel is op die eers...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Terrace Mews is ’n moderne selfsorgwoonstel in die Terrace Mews-sekuriteitskompleks in Scottburgh. Scottburgh se gewilde strand is naby en die hoofstraat is stapafstand vand ie kompleks af. Die kompleks is netjies...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Your Home from Home in Scottburgh is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 8 gaste, 800 m van die strand af. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Die Blue Marlin Hotel is 'n gesogte gesinsvakansie-bestemming, op 'n heuwel in die vriendelike dorpie, Scottburgh, met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan. Blue Marlin se atmosfeer is 'n toonbeeld van 'n w...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za