Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Kempenville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kempenville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kempenville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kempenville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kempenville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kempenville

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

35 on Washington B&B bied vyf en suite-slaapkamers, smaakvol versier met 'n mengsel van antieke en moderne meubels. Die gastehuis is geleë in 'n pragtige tuin gevul met rose en laventel, en daar is 'n klein swembad...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Nineteen 47 - Boston is in historiese huis in Bellville geleë en bied 'n keuse van gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede aan gaste. Gaste kan die Geel-kothuis, Nederlandse Blou-woonstel of die Groen-woonstel be...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boston, Wes-Kaap

Boston Stay is in Boston in Bellville geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hospitale en ander geriewe. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n dubb...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredelust, Wes-Kaap

PS Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Markotter Place bied selfsorgverblyf in Bellville en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Dié verblyf is sentraal tussen Kaapstad en Stellenbosch geleë en bied maklike toegang tot die N1. Nabygeleë ple...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Dié ruim gastehuis is langs die Louis Leipoldt Hospitaal in Broadwaystraat in die stil woonbuurt, Boston, in Bellville geleë. Die gastehuis bestaan al vir meer as 15 jaar en spog met 'n gerief en vriendelike, pers...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Weltevrede Akkommodasie bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in die woonbuurt Bellville in Kaapstad. Die eenheid is naby verskeie hospitale en mediese sentrums geleë. Ons 14 goed ingerigte selfsorgeenhede...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Vredelust Cottage skuil in Vredelust, Bellville. Dit is lekker sentraal, net 21 km vanaf Kaapstad, lekker naby die N1-hoofweg, Tygervallei Sentrum, Panorama MediClinic, Karl Bremer Hospitaal, en die Kaapse Ooghospit...

10% af Aanbod!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Ambience Garden Apartment is in die stil, lowerryke woonbuurt genaamd Hoheizen in Bellville, een van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dis net 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe Dié ruim selfs...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Abba Self-catering Apartment is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die rustige buurt, Hoheizen in Bellville. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is net 12 km vanaf Kaapstad Internasional...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za